“Jerusalema” duo Master KG and Nomcebo Zikode have reached the top of the Shazam Global Chart as No. 1 this week. Master KG was first Shazamed in South Africa in February 2018, with “Skeleton Move” To date, Jerusalema has been most Shazamed in: France Italy Nigeria South Africa Romania The track has now …
Lees meerRaak verlief op Rubber Duc se nuwe enkelsnit!
Rubber Duc het beslis nie gerus gedurende grendeltyd nie! Skaars ’n paar maande na die vrystelling van Talk About It, wat tydens inperking vervaardig en baie goed ontvang is, is die groep terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat luisteraars se harte warm sal laat klop. THE FALL gaan, volgens hoofsanger …
Lees meerBombshell benoem vir verskeie rolprenttoekennings!
BOMBSHELL, wat gaan oor die Fox News-skandaal, is tans net so opspraakwekkend soos die gebeure waarop dit gebaseer is. Dié rolprent, deur die bekroonde regisseur Jay Roach en die draaiboekskrywer Charles Randolph, is pas benoem vir ’n hele rits toekennings en het die rolprentwêreld behoorlik aan die gons! Suid-Afrika se …
Lees meerRoerende nuwe rolprent ontbloot die harde werklikheid oor verslawing!
A MILLION LITTLE PIECES is ’n rolprentverwerking van die 2003-topverkoper met dieselfde naam, deur James Frey, en is ’n emosiebelaaide vertelling van die skrywer se ervaring in ’n rehabilitasiesentrum in die 1990’s. As alkoholis en dwelmverslaafde, het die drie-en-twintigjarige James twee opsies: dood of rehabilitasie. Nadat hy op ’n vliegtuig …
Lees meerAntonio Banderas is puik in die nuwe Pedro Almodóvar rolprent, Pain & Glory!
Die nuwe Pedro Almodóvar rolprent, PAIN AND GLORY, is ’n studie van aanvaarding, openbaring en versoening; dit gaan oor flieks se verhouding met die verlede en die krag wat dit het om herinneringe te herskep en aanvaarding te bewerkstellig. Dié prent is ook Spanje se amptelike Oscar-inskrywing vir die Buitelandse …
Lees meerA Rainy Day in New York in plaaslike teaters hierdie Vrydag!
Die spitsvondige en bekoorlike bittersoet komedie, A RAINY DAY IN NEW YORK, met puik toneelspel deur van die grootste sterre van die huidige generasie soos onder andere Timothée Chalamet, Elle Fanning, Selena Gomez en Jude Law open eerskomende Vrydag, 25 Oktober 2019 in uitgesoekte plaaslike teaters. Dit is ‘n romantiese komedie …
Lees meer1917 film to be released in 2020!
Sam Mendes, the Oscar®-winning director of Skyfall, Spectre and American Beauty, brings his singular vision to his World War I epic, 1917. At the height of the First World War, two young British soldiers, Schofield (Captain Fantastic’s George MacKay) and Blake (Game of Thrones’ Dean-Charles Chapman) are given a seemingly impossible mission. In a race …
Lees meerNuwe fliek ondersoek die band tussen ouer en kind in ’n post-pandemiese era
Die tydlose verhaal van ’n ouer, wat heeltemal toegewy is aan ’n kind, is een waarmee almal kan vereenselwig. Regisseur, Casey Affleck, se LIGHT OF MY LIFE, is ’n narratiewe rolprent wat afspeel in tydperk nadat ’n plaag amper almal in die wêreld uitgewis het. Dit is gebaseer op die …
Lees meerReën en romanse is die inspirasie vir Woody Allen se nuwe romantiese komedie!
A RAINY DAY IN NEW YORK, uit die pen van die regisseur Woody Allen, is ’n romantiese komedie met Timothée Chalamet (Gatsby) in die rol van ’n skatryk man van New York wat nie kan kies tussen sy universiteitsliefde (Elle Fanning) en ’n verleidelike aktrise (Selena Gomez) nie. Die rolprent …
Lees meerBlinded by the Light in Suid-Afrikaanse fliekteaters vanaf hierdie naweek!
Die aangrypende fillm, BLINDED BY THE LIGHT wat baie van die musiek van Bruce Springsteen bevat, beloof om deur middel van ’n emosionele plesierreis, vir kykers te illustreer hoe musiek lewens kan verander – veral in die fase waar tieners volwassenes word. Die rolprent word versprei deur Filmfinity (Edms) Bpk. en open …
Lees meer