Vrydag , Augustus 17 2018
Home / Food & Wine (page 4)

Food & Wine

Totsiens Somer, dagsê Herfs met Drostdy-hof!

Noudat herfs somer uit die pad du, is dit tyd vir tydsaam buite kosmaak – vir rustig sit en gesels glas wyn in die hand om ʼn vuurtjie wat laag brand en ʼn gereg wat sagkens daarop prut. So, haal jou potjie uit sy bêreplek vir die maak van ʼn …

Lees meer

Dr Kirstie McCallum – ‘n Vrou wat weet hoe om whisky te maak!

Dr Kirstie McCallum (41) van Glasgow was een van die eerste vroue wat ’n whiskymaker geword het, ’n loopbaan waarin sy per toeval beland het! Sy is nie net ’n gekwalifiseerde analitiese chemikus nie, maar ook die reisende globale ambassadeur vir verskeie bekroonde Skotse whiskies, van die uitsonderlike enkelmoute soos …

Lees meer

‘n Fees van aktiwiteite op Nederburg!

Kom Nederburg toe vir ’n fees van kos en wyn tydens vanjaar se Ommiberg Round the Rock-fees wat Saterdag, 7 Maart, van 10:00 tot 18:00 plaasvind. Daar sal lewende musiek wees deur onder andere 5th Avenue, Mark Haze en Lize Mynhardt, asook die geleentheid om pas geplukte druiwe te trap, …

Lees meer

Amarula Goud vonkel vir Valentynsdag!

Sê dit ronduit en met trots: “Wees my Valentyn” met ʼn verfrissende vonkelkelkie gemaak met Amarula Gold, die fors-goue aperitief met ʼn smaak geheel sy eie. Amarula Gold is ʼn avontuurlike nuwe weergawe van die Afrika-smaak van die wild- groeiende maroelavrugte – so anders as wat jy al ooit geproe …

Lees meer

The Red Table op Nederburg spog met nuwe sjef!

Die nuwe sjef by The Red Table op Nederburg is Edmore Ruzoza, hoewel hy aan sy familie en vriende beter bekend is as Tigere, sy Shona-naam wat “gerief” beteken. “Ek hoop ek is inderdaad ʼn bron van gerief vir hulle. Ek probeer! Maar ek hoop ook ek bring gerief en …

Lees meer

Die wonder van die Maroela-oes

Niks kondig die wonder van die somer aan soos die maroela seisoen nie. Van Januarie tot Maart is die Afrika-lug gevul met die aromas van ryp wordende vrugte en die verwagting van daardie pikante soet en sappige ontploffing van geure. Elke goudgeel vrug wat uit ’n boom val, bied ’n …

Lees meer

Scottish Leader stands Taller and Prouder!

Scottish Leader, one of the world’s favourite blended Scotch whiskies, sold in 60 countries, is revitalising with a new look, an enhanced recipe and the introduction of an additional, very premium Signature blend. After 12 months of extensive global consumer research, what is now positioned as the Scottish Leader Original, …

Lees meer

Christmas treat or Investment?

Still not sure what to buy your husband this Christmas? Still undecided if you should spoil him with the latest Jeep Grand Cherokee or a holiday home in Mauritius? Well, Makro will help you make up your mind with some exclusive Whiskies! And, not the R 1699,00 type of whisky! …

Lees meer