Woensdag , Junie 19 2019
Home / Food & Wine (page 3)

Food & Wine

It’s all about the Ostrich! Karoo Struthio

Mandy Potgieter from Karoo Struthio in studio talking about some of their products. For more information about their truly unique and great tasting ostrich products visit their website: http://www.karoostruthio.com/

Lees meer

Amarula in ligte luim vir ‘n prettige opskop!

Amarula voel dié feesseisoen lus vir ’n groot makietie, met allerhande prettige, byderwetse geskenkkeuses met Afrika as tema. Jy sal dit van 1 November kan koop so lank voorraad hou. Vir modevolgers en sonaanbidders is daar ’n pak met twee bottels Amarula Cream en ’n baie modieuse vilthoed. Dis by …

Lees meer

Heerlike Tiemiehoender gereg met Drostdy-hof

Moeg vir dieselfde vervelige ou resepte? Ja? Blaas dan bietjie lewe in die storie en omskep die alledaagse aandete van gebraaide hoender in iets nuuts met hierdie resep van die plattelandse sjef Johan van Schalkwyk wat van alledaagse hoender iets nuuts en opwindends maak, veral wanneer dit met sy drieboontjie- …

Lees meer

Pay it forward with Place in the Sun and win!

To celebrate those with a bright and optimistic outlook on life, Fairtrade-accredited wine brand Place in the Sun is calling on South Africans to nominate someone they believe has a positive attitude.  Both the nominator and the nominee stand a chance of winning a R500 voucher to dine at a …

Lees meer

Amarula dollie Claire Allen se nagereg op!

Die plaaslike koskenner Claire Allen het die smaak en voorkoms van ʼn tradisionele plaaslike nagereg opgedollie deur die kunstige gebruik van Amarula Cream en Amarula Gold (haar huidige gunsteling-bestanddele vir sout- en nageregte). Sy het haar ouma se goeie ouderwetse asynpoeding ʼn hedendaagse skop gegee met ʼn eg Suid-Afrikaanse geur. …

Lees meer

Fast Forward to a New You – liefdadigheidsontbyt

Venue: Skilpadvlei, Stellenbosch op 5 September 2015, 09h30 vir 10h00. Koste: R 250 (sluit ontbyt, ‘n modeparade, vermaak en verskeie sprekers in) Kaartjies: 061 277 1983 of email ice@choclatelace.co.za Kaartjies ook beskikbaar by Jade & Velvet takke in Somerset Mall en Tygervallei. In die gees van vernuwing en verjonging eie aan …

Lees meer

Drostdy-hof Adelpracht is full of surprises!

Drostdy-Hof’s Adelpracht is a special late harvest wine that’s full of surprises. Fruity, fresh and honeyed, its notes of sun-dried peaches and apricots are lifted by a lovely acidity. That’s why you can team it up with desserts and cakes but also just as successfully with spicy Asian dishes. Of …

Lees meer