Home / Food & Wine (page 3)

Food & Wine

Amarula dollie Claire Allen se nagereg op!

Die plaaslike koskenner Claire Allen het die smaak en voorkoms van ʼn tradisionele plaaslike nagereg opgedollie deur die kunstige gebruik van Amarula Cream en Amarula Gold (haar huidige gunsteling-bestanddele vir sout- en nageregte). Sy het haar ouma se goeie ouderwetse asynpoeding ʼn hedendaagse skop gegee met ʼn eg Suid-Afrikaanse geur. …

Lees meer

Fast Forward to a New You – liefdadigheidsontbyt

Venue: Skilpadvlei, Stellenbosch op 5 September 2015, 09h30 vir 10h00. Koste: R 250 (sluit ontbyt, ‘n modeparade, vermaak en verskeie sprekers in) Kaartjies: 061 277 1983 of email ice@choclatelace.co.za Kaartjies ook beskikbaar by Jade & Velvet takke in Somerset Mall en Tygervallei. In die gees van vernuwing en verjonging eie aan …

Lees meer

Drostdy-hof Adelpracht is full of surprises!

Drostdy-Hof’s Adelpracht is a special late harvest wine that’s full of surprises. Fruity, fresh and honeyed, its notes of sun-dried peaches and apricots are lifted by a lovely acidity. That’s why you can team it up with desserts and cakes but also just as successfully with spicy Asian dishes. Of …

Lees meer

Scottish Leader – a New Perspective Global Ad shot in Cape Town!

Best-selling whisky brand, Scottish Leader, is entrenching its new-look and enhanced blends with a world-wide advertising campaign shot on location in Cape Town, South Africa.  The campaign was conceived by global creative agency TBWA, with accomplished director Kevin Fitzgerald* and seasoned creative director Carl Willoughby** at the helm of delivering …

Lees meer

Fokofpolisiekar lewer nog lekker dinge!

Die ontstuitbare FOKOFPOLISIEKAR lewer hierdie jaar sakke vol lekker dinge. Na die suksesvolle bekendstelling van hul tweede boetiekbier, Antibiotika India Pale Ale in Maart, is hulle nog lank nie klaar nie. Die manne gaan Nieu-Seeland toe en stel hul Hemel op die Platteland Amber Ale einde Mei bekend. Die Monoloog …

Lees meer

Amarula se Marini vir Ma!

Ma’s is daar om bederf te word. Nie net om te vergoed vir die sussende verpleging van stukkende knieë, elmboë en ego’s of vir al die hulp met huiswerk nie, maar omdat sy steeds altyd daar is om jou by te staan. Maak daarom vir haar op hierdie Moedersdag as …

Lees meer

Totsiens Somer, dagsê Herfs met Drostdy-hof!

Noudat herfs somer uit die pad du, is dit tyd vir tydsaam buite kosmaak – vir rustig sit en gesels glas wyn in die hand om ʼn vuurtjie wat laag brand en ʼn gereg wat sagkens daarop prut. So, haal jou potjie uit sy bêreplek vir die maak van ʼn …

Lees meer