Woensdag , Desember 12 2018
Home / Food & Wine (page 2)

Food & Wine

Soek jy jou somerlyf terug? Ons vertel jou hoe!

Die somer is net vier maande weg en tog, terwyl jy jou lyf in die spieël staan en bekyk, kom jy agter dat jy (skielik) ’n ekstra vetlagie rondom jou maag gekry het! Jy besluit dat dit tog nie gaan help om daardie boks koekies wat jy gisteraand geëet het …

Lees meer

Talle debuutwerke in verskeie genres by die 22ste KKNK

Die KKNK skep die afgelope 21 jaar ’n platform vir kunstenaars om nuutgeskepte werk ten toon te stel en vanjaar is geen uitsondering nie. Meer as 30 produksies maak ’n buiging by die 22ste KKNK, wat van 24 tot 30 Maart op Oudtshoorn aangebied word. HemelBesem, vanjaar vereer met die …

Lees meer

Pangebraaide stokvis met basiliekruid en trostamaties

Die gewilde kospersoonlikheid Sarah Graham deel hier haar persoonlike avontuur van eet, drink en die genieting van haar gunsteling-plekke  en -mense met die gewilde wynhandelsmerk Drostdy-Hof. Skakel in op haar nuwe program, Sarah Graham’s Food Safari, elke Sondagaand om 18:30 op M-Net soos sy deur suider-Afrika reis en elke oomblik …

Lees meer

Chorizo en suurlemoen hoender met Drostdy-hof Claret

Die kosskrywer Sarah Graham se Food Safari is tans op Sondae van 18:00 tot 19:00 op M-NET te sien. Hier stel dié bekende kospersoonlikheid self allerlei interessante resepte ten toon wat deur plaaslike gonsplekke orals op die vasteland geïnspireer is. Drostdy-Hof, Suid-Afrika se gunstelingwyn, was op haar reis altyd saam …

Lees meer

Nederburg joins Africa’s Pro Cycling Team

Nederburg is accelerating its support for professional cycling, confirming a three-year sponsorship agreement as the exclusive premium wine partner of Team Dimension Data, beginning in January. Earlier this year, the African team debuted in the Tour de France and took fifth place overall in the team classification. At the time, …

Lees meer

Nektarien-en-gemmer-krummelnagereg

Die kosskrywer, kok en deesdae TV-persoonlikheid Sarah Graham het ’n nuwe reeks geskep wat deels herinnering-, deels leefstyl- en deels reisprogram is. Saam met Suid-Afrika se gunstelingwyn Drostdy-Hof blaas sy lewe in haar passie vir heerlike kaalvoetkos terwyl sy op haar nuwe program Sarah Graham’s Food Safari orals in suider-Afrika …

Lees meer

Gebraaide garnale met mango en avokado slaai

Die weer is natuurlik waarom dit so lekker is om die feestyd in Suid-Afrika te vier. Ons kan tradisionele warm geregte wat jy eerder in winter wil opdis, vervang met verfrissende disse waaraan jy by die swembad kan smul. Waarom kikker jy die tradisionele middagbraai nie met dié eenvoudige resep …

Lees meer

It’s all about the Ostrich! Karoo Struthio

Mandy Potgieter from Karoo Struthio in studio talking about some of their products. For more information about their truly unique and great tasting ostrich products visit their website: http://www.karoostruthio.com/

Lees meer

Amarula in ligte luim vir ‘n prettige opskop!

Amarula voel dié feesseisoen lus vir ’n groot makietie, met allerhande prettige, byderwetse geskenkkeuses met Afrika as tema. Jy sal dit van 1 November kan koop so lank voorraad hou. Vir modevolgers en sonaanbidders is daar ’n pak met twee bottels Amarula Cream en ’n baie modieuse vilthoed. Dis by …

Lees meer

Heerlike Tiemiehoender gereg met Drostdy-hof

Moeg vir dieselfde vervelige ou resepte? Ja? Blaas dan bietjie lewe in die storie en omskep die alledaagse aandete van gebraaide hoender in iets nuuts met hierdie resep van die plattelandse sjef Johan van Schalkwyk wat van alledaagse hoender iets nuuts en opwindends maak, veral wanneer dit met sy drieboontjie- …

Lees meer