Home / ALL

ALL

Monique Steyn terug met ’n Mosaïek-kunswerk!

Monique Steyn word sonder twyfel as een van ons top-vroulike kunstenaars beskou, met ’n stem wat nie vir enige talent in die wêreld terugstaan nie. Haar splinternuwe album, Mosaïek, is nou beskikbaar en daar word reeds gegons oor al die treffers op dié album. Monique se debuutalbum, Ek val vir …

Lees meer

[Sponsored] RTL Service Presents RealTrac 3.0 — A Next-Generation Local Tracking System

RTL Service Presents RealTrac 3.0 — A Next-Generation Local Tracking System The RTL Service Company recently presented the new version of RealTrac 3.0, a Local Tracking System. RealTrac 3.0 is a modular system that enables the tracking and positioning of people, transport, and equipment indoors, underground or in open areas. …

Lees meer

Noem My Skollie maak geskiedenis!

Die fliek, Noem My Skollie, het geskiedenis gemaak toe dit die afgelope week by Pollsmoor-gevangenis vertoon is. Dit is die eerste film wat nog ooit in hierdie maksimum-gevangenis vertoon is, voordat dit landswyd op die grootskerm vrygestel word. Die fliek is op Dinsdag, 16 Augustus, vir sowat 150 mense gewys, …

Lees meer

01 Julie 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

Baie welkom by die week se Maroela Media Afrikaanse top 20 hier op jou gunsteling plaaslike radio stasie, die eerste paar dae van Julie! Kom kuier saam met my Pieter Cloete vir die volgende uur as ek en jy aftel na die week se Top afrikaanse treffer. In die week …

Lees meer

DZL se nuwe musiek video is hier!

Hulle nuwe album is vars van die drukkers af en oppad na musiekwinkels regoor die land en nou bederf die sexy duo – DZL – gehore met ‘n nuwe musiekvideo! Die musiekvideo vir hulle nuutste enkelsnit, Vind Jou Pad, is deur ervare vervaardiger, Paulo Areal, geskiet wat ook verantwoordelik was …

Lees meer

Simeon is back with his latest release!

Talented singer Simeon releases his latest single EK LOS DIE AGTERDEUR countrywide on 1 February 2016 on radio stations. “Ek los die agterdeur oop is the refrain of my new single. I think a lot of people will be able to identify with the images that the lyrics call to …

Lees meer

Up the Creek 2016 lineup announced!

Think cool river…think colour and cocktails…think summer….think fun! Round up your mates and gather round. The trumpeter`s cheeks are bulging – tooteretootoot! Throw in an anticipating drumroll; hear hear!…..ladies and gentleman, we are jolly happy to announce the first 16 bands signed to play at Up The Creek Music Festival …

Lees meer

Dana Winner dra nuwe treffer aan haar SA aanhangers op!

Met slegs twee maande oor voor haar twee Special Arena Shows in beide Johannesburg asook Kaapstad, bring Dana Winner ‘n splinternuwe treffer uit wat spesiaal as huldeblyk aan haar derduisende Suid-Afrikaanse aanhangers opgedra word. “As Jy My Kon Verstaan” is ‘n lied wat uitstekend gekomponeer en ook verryk is met …

Lees meer

Fredi Nest gedenkdiens

Ons geliefde Fredi Nest se gedenkdiens sal plaasvind by die NG Gemeente Valeisig Garsfontein (Kaart aangeheg) Donderdag  9 Julie 11:00 Almal is Welkom Geleë op die H/V Tipperary- en Mayostraat, Faerie Glen, Pretoria GPS:  S 25 47′ 35,9” E 28 19′ 01.3”  

Lees meer