Snotkop is terug met sy nuwe album wat die land se tonge aan die praat gaan hê!!! “#Soos ‘n Boss” is sy sesde album wat die rakke sal tref op die 1ste Julie 2014. Hierdie versameling van gatskop treffers is vars, innoverend en net pleinweg LEKKER! Snotkop rap, sing en …
Lees meerDewald Gouws se nuwe album – Stuur my
Met sy nuwe album, Stuur My, deel Dewald Gouws nie net sy hart met gemeentes van alle denominasies nie, maar ook met elke man in die straat. Stuur My, kom op aanvraag van sy aanhangers, na die impak van sy laaste vrystelling, Verhaal van Glorie. Stuur My bestaan uit 17 …
Lees meerSteyn de Wet se nuwe musiek video bekendgestel
Steyn de Wet se tweede enkelsnit, Maanligwandelaar, is ‘n gunsteling onder aanhangers en toeskouers en is stadig maar seker besig om die harte van Afrikaanse musiek liefhebbers te wen. Die video konsep van Maanligwandelaar is deur kykNET Musiek as een van die videos vir vanjaar se MVP (Musiek Video Projek) …
Lees meerKerry-Lee ‘n Moderne Country Aanslag!
Kerry-Lee is op 15 November 1989 in Durban gebore. Vanaf drie-jarige ouderdom was haar talent en vokale vernuf al baie duidelik, en het sy gereeld konsert gehou het met haar pienk en geel mikrofoon wat ma, Nora, vir haar aangeskaf het! Sy het skoolgegaan by die Laerskole Witrivier en Nelspruit …
Lees meerIt’s Pay Day!
This payday video will probably make you feel much better (now that you have been paid). The guys behind the popular South African Rebecca Black, Hipsters & Hashtags and Eminem parodies has come up with a song for your pre-payday blues. This parody video features some of South Africa’s top …
Lees meerKrone en ander ster-kunstenaars reg om Kaap en Jhb op hul koppe te draai!
Die immergewilde Krone – Kurt Darren, Nicholis Louw, Ray Dylan, Heinz Winckler en Snotkop – het verlede jaar saam met ander gunsteling-kunstenaars gesorg vir ‘n MOEWIESE saamsing jol in die Kaap. Die konsert en album was ‘n weghol-sukses, so in 2014 maak hulle weer so… en dié keer maak hulle …
Lees meerVan Coke Kartel se nuwe musiek video – Klein Wêreld
Skiet veertig jaar die toekoms in en jy sal heel moontlik vir VAN COKE KARTEL vind in ‘n ouetehuis in Seepunt waar hulle besig is om uit te rock. Dis egter nie nodig om jou verbeelding te ver te strek nie. Kyk net hulle nuwe musiekvideo, Klein Wêreld (As SA …
Lees meerJohan van Rensburg se Têkkie Rag 2 – ‘n Lig klassieke meesterstuk
Daar is min mense wat ‘n stel klawers kan laat saamdans soos Johan van Rensburg en, meer as ‘n dekade na die vrystelling van die uiters gewilde ‘Têkkie-Rag’, is hy terug met ‘Têkkie-Rag 2’! Dié album is alles wat jy van ‘n lig-klassieke fees op note sou verwag: ‘n keurige …
Lees meerTWEE GHOEMA’S VIR JOSHUA NA DIE REËN!
“Die nuwe jongeling wie se naam vanjaar op almal se lippe is, is die sanger Joshua na die Reën” – Jaco Nel – Beeld Joshua na die Reën was benoem vir drie Ghoema toekennings – as, a) Beste manlike kunstenaar b) Beste nuweling en c) Beste kontemporêre album manlik. Hy …
Lees meerSuid-Afrikaanse sanger Matthew Mole by Wêreld premiére van Leading Lady in Seattle
Die wêreldpremière van die fliek Leading Lady is op 13 April 2014 aangekondig en vind plaas tydens die Seattle Internasionale Filmfees (SIFF) op 7 en 8 Junie 2014. Hierdie filmfees word wêreldwyd erken as een van die vernaamste filmfeeste in Noord-Amerika en spog met die hoogste bywoningsyfer in die VSA …
Lees meer