Saturday , January 16 2021

Afrikaanse Musiek

Nicholis Rock Die Wereld Reg

Nicholis Louw se splinternuwe album, ‘Só rock ons die wêreld reg’, is gerat om als binne ‘n paar kilometer radius aan’t beweeg te kry – van omslag tot omslag gelaai met pure pop-rock energie! Sterk bas, elektriese kitaar, dromme, elektro-klanke en aansteeklike ritmes verenig met die vokale talent van een …

Lees meer

Izaan – Jy maak dit beter musiekvideo!

Die vars bries wat Izaan is, is al van kindsbeen af betrokke by musiek en het al groot tree gegee in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf deur met groot name soos Louis van Rensburg, Quentin Prendle, Sean Manley en Zanda Traut saam te werk. Sean en Zanda van Manley Studios was dan …

Lees meer

Elizma Theron gee om…

Elizma Theron het besluit om iets terug te gee aan die publiek en besluit dat sy op n “Charity month” sou gaan en 7 vertonings gratis doen! Persone kon deurmiddel van epos en sosiale media aansoek doen met inligting rakende hulle probleme. Hier is so paar videos van elk van die …

Lees meer

Anais? Meet this new vibrant voice!

Anais is a young female artist with a powerful, warm, and vibrant voice. Her music can be described as Acoustic Rock with a dramatic acoustic sound, which is combined with a sexy and fresh spunk. She has travelled and performed world-wide, including New York, Austria, and Namibia. Her debut album, …

Lees meer

Saarkie in Dullstroom?

SAARKIE is steeds die enigste “All-girl-rock band” in Suid-Afrika wat vir elke aspek van hulle musiek en uitvoering daarvan verantwoordelik is. Met hulle eiesoortige styl en “vibe” bied hulle vertonings vermeng in Afrikaans en Engels aan. Hulle musiek is ’n kombinasie van talent en passievolle energie wat met dinamika, sinergie …

Lees meer

Elizma Theron se nuwe musiek video – Trane

Elizma Theron het die afgelope week haar nuwe musiek video van haar liedjie – “trane” vrygestel. Dit is nie vir sensitiewe kykers nie volgens haar media vrystelling. Hier is die video. Wat dink jy van die liedjie? Laat jou kommentaar hieronder.

Lees meer

ADAM – Goud

ADAM (Reynardt Hugo, Kyle Grant en Hugo Ludik) is ‘n Suid-Afrikaanse pop groep gebasseer in Johannesburg, geteken by die platemaatskappy, Luisternet Musiek, word bestuur deur een van die grootste agentskappe in Suid-Afrika, Music Profile Management en hul publisiteit en bemarking word behartig deur Starburst Promosies. Met die vrystelling van hulle …

Lees meer

Joshua na die Reën – Dat jy myne is…

Joshua na die Reën is die naam op almal se lippe. 2014 was sover sy jaar! Nie net het hy weggestap met twee Ghoema toekennings (Beste Nuweling en Beste kontemporêre album – manlik) en ‘n Huisgenoot Tempo toekenning as ‘Nuweling van die jaar’ nie, maar hy het ook die voorreg …

Lees meer

Meer as ‘n dekade van Heinz Winckler – Gunstellinge!

Heinz Winckler se lank verwagte grootste treffers-album is hier! ‘Grootste Treffers Volume 1’ vat al die gunstelinge van die afgelope 12 jaar op een móét-hê-album saam! Sedert hy in 2002 gekroon is as Suid-Afrika se eerste Idols-wenner het Heinz Winckler se musiek en loopbaan van krag tot krag gegroei: ‘n …

Lees meer

Onderhoud met VEGAS

Vegas gesels oor sy nuwe CD wat in September 2014 vrygestel is. Wie is Vegas? Luister gerus om meer oor hom uit te vind. Content hosted by iono.fm

Lees meer