Saturday , January 23 2021

Afrikaanse Musiek

Danny Smoke stel tweede video van trilogie bekend

Sensueel en romanties… Danny se eiland-vakansie bereik sy volgende hoofstuk met sy musiekvideo van, T-Shirt. Die gevoelens van ‘n nuwe liefde word uitgebeeld in die dra van ‘n eenvoudige T-shirt. T-Shirt is deel van ‘n trilogie en volg op die vrystelling van Soek Jy Aandag Of Soek Jy My Lyf? …

Lees meer

Pieter Koen is terug met opwindende musiekversoekprogram, MusiekBox!

Die immergewilde Pieter Koen is terug op die kassie in Desember vir twee baie spesiale uitsendings om jou spesiale musiekvideoversoeke aan jou geliefdes te speel in sy nuwe musiekversoekprogram, MusiekBox. Die uitsendings van MusiekBox vind regstreeks plaas op 24 Desember en 31 Desember 2019.  Die beste van alles is, dit is …

Lees meer

Janie Bay reik video uit vir haar treffer Die Heelal met Early B

Janie Bay vertel, dat soos met haar musiek, sy ook baie betrokke is met die konseptualisering van haar videos en hoe dit uitgevoer word:  “Ek het gewoonlik `n duidelik prentjie in my kop: die storielyn, wie in die video moet speel, die film span wat ek graag mee wil werk. …

Lees meer

Kyle Grant: Grown-Up Christmas list se musiekvideo is hier!

Die uiters gewilde en talentvolle, Kyle Grant, het onlangs sy enkelsnit, GROWN-UP CHRISTMAS LIST, vrygestel. Hierdie Kersballade wat in 1990 oorsee uitgereik is, is ’n inspirerende gesprek met Kersvader, vanuit ’n volwassene se perspektief. Die liedjie, wat deur Muse Productions se Hugo Ludik opgeneem en vervaardig is, is die sanger …

Lees meer

Jauni M stel nuwe enkelsnit bekend!

Jauni M het gedurende Junie 2019 haar debuut-album,  NIEMAND ANDERS, uitgereik en daarmee bewys dat sy nie gebonde is tot ’n spesifieke styl nie. Die album wat grotendeels oor die liefde en die verskillende keuses wat daarrondom gemaak moet word gaan, het ’n volwasse kontemporêre klank en het reeds twee suksesvolle …

Lees meer

Nicholis Louw – World in Union nou digitaal beskikbaar!

Die bekroonde en veelsydige superster, Nicholis Louw, en die uiters begaafde en talentvolle sangeres, Liezel Pieters, het gedurende September 2019 ’n hartroerende weergawe van die 1995 PJ Powers en Lady Smith Black Mambazo-treffer, WORLD IN UNION vrygestel.  Dit het aanhangers se asems weggeslaan en kan gereeld oor die klankgolwe van  radiostasies landswyd gehoor word. Nou is daar …

Lees meer

Manie Jackson se grootste treffers is hier!

Manie Jackson se vokale vernuf en vermoë om met woorde te toor het oor jare heen van hom ‘n gróót gunsteling op die Suid– Afrikaanse musiektoneel gemaak. Met sy nuutste vrystelling, “My beste en meer”, lewer hy ‘n terugblik op sy mees suksesvolle snitte en verras met kraakvars nuutskeppings wat …

Lees meer

Michael Blignaut stel nuwe musiekvideo vry! 

Michael Blignaut se derde enkelsnit, ONS HET NET VANAAND, is gedurende Augustus 2019 vrygestel en hierdie popliedjie, uit die pen van Nerine Gardiner met die opgewekte dansaanslag verskil hemelsbreed van die rustige ballades waarvoor Michael bekendheid verwerf het, maar gaan steeds, soos sy vorige liedjies, oor die liefde. “Die meeste van …

Lees meer