Donderdag , Oktober 17 2019
Home / Afrikaanse Musiek (page 85)

Afrikaanse Musiek

God is Groot – ‘n Dubbel CD propvol inspirasie en kos vir die siel

Suid-Afrika se voorste gospel- en sekulêre stemme verenig in ‘n kleurryke samestellig van 37 snitte met ‘God is groot’ – ‘n album wat ‘n boodskap van liefde en hoop, verby die wêreld van vandag se uitdagings, tot diep in jou binneste insing. In jou beste of slegste tye – met …

Lees meer

IZAAN – JY MAAK DIT BETER

Dit is altyd verfrissend as nuwe talent die industrie betree. ‘n Bewys dat Suid-Afrika beslis vir geen ander land hoef terug te staan nie. Izaan Reinecke het vir baie lank haar talente geslyp en haarself goed voorberei om haar stem en liedjies met die wêreld te deel. Sy is gebore …

Lees meer

Snotkop soos ‘n Boss! Musiek video

Snotkop is terug met sy nuwe album wat die land se tonge aan die praat gaan hê!!! “#Soos ‘n Boss” is sy sesde album wat die rakke sal tref op die 1ste Julie 2014. Hierdie versameling van gatskop treffers is vars, innoverend en net pleinweg LEKKER! Snotkop rap, sing en …

Lees meer

Dubbel Goud vir ADAM!

ADAM (Hugo Ludik, Kyle Grant & Reynardt Hugo) se splinternuwe CD getiteld GOUD is onlangs vrygestel en het binne die eerste drie weke van vrystelling, Musica se Afrikaanse Top 20 op die Nr. 8 posissie betree en die 17de posisie op die Musica “Top 50 Charts” ingeneem.  Die titel GOUD …

Lees meer

René se debuut album – Onvoorwaardelik nou beskikbaar

René word op 5 Oktober (1994) in Kimberley, Noord-Kaap gebore. Haar liefde vir musiek het op die jonge ouderdom van 3 ontstaan. Sy en haar tweeling suster was lief daarvoor om bekende kinderliedjies te sing en gou kon haar ouers haar natuurlike aanvoeling vir musiek raak sien en verder ontwikkel …

Lees meer

ADAM – GOUD

Daar is opwindende dinge aan die gebeur by ADAM. In Januarie vanjaar het Kyle Grant by die groep aangesluit en dadelik by die ritme van ADAM aangepas. Die drie manne, Reynardt Hugo, Hugo Ludik en Kyle het sommer groot planne om ADAM vanjaar tot nog hoër hoogtes te neem. Hierdie …

Lees meer

Lag ‘n slag!

Daar’s min dinge wat so lekker sit soos ‘n goeie grap en ‘n ou wat dit pittig kan vertel. 18 van Suid-Afrika se voorste grapjasse kuier saam op “Lag ‘n slag” – ‘n dubbel CD- album wat jou lagspiere SEER sal laat! Dié album is ‘n keurig-saamgestelde lappieskombers van skreeusnaakse …

Lees meer

Soos ‘n “Boss”

Snotkop is terug met sy nuwe album wat die land se tonge aan die praat gaan hê!!! “#Soos ‘n Boss” is sy sesde album wat die rakke sal tref op die 1ste Julie 2014. Hierdie versameling van gatskop treffers is vars, innoverend en net pleinweg LEKKER! Snotkop rap, sing en …

Lees meer

Dewald Gouws se nuwe album – Stuur my

Met sy nuwe album, Stuur My, deel Dewald Gouws nie net sy hart met gemeentes van alle denominasies nie, maar ook met elke man in die straat. Stuur My, kom op aanvraag van sy aanhangers, na die impak van sy laaste vrystelling, Verhaal van Glorie. Stuur My bestaan uit 17 …

Lees meer

Steyn de Wet se nuwe musiek video bekendgestel

Steyn de Wet se tweede enkelsnit, Maanligwandelaar, is ‘n gunsteling onder aanhangers en toeskouers en is stadig maar seker besig om die harte van Afrikaanse musiek liefhebbers te wen. Die video konsep van Maanligwandelaar is deur kykNET Musiek as een van die videos vir vanjaar se MVP (Musiek Video Projek) …

Lees meer