Donderdag , Oktober 17 2019
Home / Afrikaanse Musiek (page 83)

Afrikaanse Musiek

Vegas Gooi Gooi Gooi ft Malema

Die komende Maandag, 15 September 2014 is nie jou normale blou Maandag nie. “Dis die beste tyd van jou lewe” soos Vegas dit noem… Vegas se nuwe CD is van vandag af beskikbaar landswyd. Hier is solank ‘n voorsmakie van wat jy kan verwag: Die VEGAS projek is ‘n samevatting …

Lees meer

Ray Dylan sing Roy Orbison

Roy Orbison is welbekend as een van die mees invloedryke figure in die musiek van die sestiger- en sewentigerjare. Met ‘Ray Dylan sing Roy Orbison’ word al die grootste Orbison-treffers afgestof en meesterlik vertolk om met passie, swier en styl hulde te bring aan “The Big O”. Met sy unieke …

Lees meer

Wicus van der Merwe – Popster

Popster – “Iemand wat ongekende sukses met die sing van populêre musiek behaal” Dit is die tema van Wicus van der Merwe se nuutste musiek video. En, hy noem ook aan die begin van sy video dat hulle (gelukig) geen kunstenaar(s) beseer het gedurende die maak van die video nie… …

Lees meer

Len Muller – Smag na jou

Len Muller is beter bekend as die voorsanger van die alternatiewe “rock band” DieFoute wat hulle oorsprong gehad het in Richardsbaai gedurende 2009. Len het aan die einde van 2011 besluit om ‘n solo loopbaan aan te pak en het Richardsbaai verruil vir Pretoria se liggies. Hy het sy oorspronklike …

Lees meer

Armandt – Jou net liefhê

Die skiet van die musiekvideo vir “Jou Net Liefhê” het oor 2 dae gestrek en al die verskillende tonele in die video is by Irene Mall in Pretoria geskiet. “Dit is my heel eerste musiekvideo, so ek was so bietjie op my senuwees maar tog ook opgewonde. As jy eers …

Lees meer

Die VEGAS projek

VEGAS is gebore tydens die storm en drang jare van Suid Afrikaanse Rock ’n Roll met die draai van die nuwe millennium. Dink Fokofpolisiekar, skaatsplanke, lang hare en kunstefeeste. Dis in hierdie tyd wat hy sy musiekloopbaan saam met sy beste vriend, Jack Parow, begin het. Hulle het hulself ‘DIE VEGAS …

Lees meer

Chris Chameleon en Daniella Deysel – Posduif

n Julie 2014 stel CHRIS CHAMELEON ‘POSDUIF’ vry, ‘n nuwe album saam met DANIELLA DEYSEL. POSDUIF is merkwaardig anders as enige iets wat Chris al voorheen gedoen het – dit is die eerste keer in sy loopbaan van meer as 20 jaar dat hy besluit het om ‘n album saam …

Lees meer