Donderdag , Oktober 17 2019
Home / Afrikaanse Musiek (page 80)

Afrikaanse Musiek

Ja Nee Lekker vir Die Heuwels Fantasties

“Ja.Nee.Lekker strook met titels vir vorige albums waar ons ook tipiese, alledaagse Afrikaanse uitdrukkings ingespan het (soos Wilder as die Wildtuin in 2011 en Alles Wat Mal is in 2012).” Die Heuwels Fantasties Die Afrikaanse alternatiewe popgroep, DIE HEUWELS FANTASTIES, het 2014 met ‘n skop afgesluit. Hulle het die jaar …

Lees meer

Manie Jackson se nuwe CD – Onthou my – nou beskikbaar!

Manie Jackson se splinternuwe album,‘Onthou my’, is een wat die diepste emosies van jou hart sal uitdelf en blootlê – ‘n musikale pragstuk van verlange en hoop.  Jackson, wat alombekend is vir sy verskeidenheid van country- tot meer klassieke klanke, kombineer dié nuanses uitstekend in ‘n album wat praat oor …

Lees meer

Lig jou glas vir Blackie Swart!

Na twee-en-dertig jaar in die plaaslike musiek bedryf, 14 albums later en verkope van altesaam meer as 600 000 het Blackie Swart nou al die gunstelinge van die afgelope sestien jaar op een album gesit. Saam met hierdie ou gunstelinge kan jy ook uitsien na splinternuwe liedjies wat sy siel …

Lees meer

Adam aanhangers is smoorverlief!

Uit die groep ADAM (Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant) se nuutste musiekvideo, SMOORVERLIEF, vanaf hulle derde album GOUD, wat op Maandag 15 Desember om 12h00 vrygestel is, kan ‘n mens duidelik sien dat hulle aanhangers halsoorkop verlief is op hulle. ‘n Geruime tyd terug al het die groep …

Lees meer

Nicholis Rock Die Wereld Reg

Nicholis Louw se splinternuwe album, ‘Só rock ons die wêreld reg’, is gerat om als binne ‘n paar kilometer radius aan’t beweeg te kry – van omslag tot omslag gelaai met pure pop-rock energie! Sterk bas, elektriese kitaar, dromme, elektro-klanke en aansteeklike ritmes verenig met die vokale talent van een …

Lees meer

Izaan – Jy maak dit beter musiekvideo!

Die vars bries wat Izaan is, is al van kindsbeen af betrokke by musiek en het al groot tree gegee in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf deur met groot name soos Louis van Rensburg, Quentin Prendle, Sean Manley en Zanda Traut saam te werk. Sean en Zanda van Manley Studios was dan …

Lees meer

Elizma Theron gee om…

Elizma Theron het besluit om iets terug te gee aan die publiek en besluit dat sy op n “Charity month” sou gaan en 7 vertonings gratis doen! Persone kon deurmiddel van epos en sosiale media aansoek doen met inligting rakende hulle probleme. Hier is so paar videos van elk van die …

Lees meer