Saturday , January 23 2021

Afrikaanse Musiek

Louis Geldenhuys oor sy nuutste enkelsnit Vlamme!  

Dit is nie sommer enige kunstenaar wat ’n hartroerende ballade met oortuiging kan weergee nie. Gelukkig het Louis Geldenhuys reeds verskeie kere in die verlede bewys dat hy presies weet hoe om sy strelende stem met luisteraars se harte te laat praat. VLAMME, sy nuutste enkelsnit, gaan oor verlange en …

Lees meer

Sincerely Anne – She’s on Fire

incerely Anne het ’n belangrike, tog prettige en inspirerende boodskap om die harte van vroue vas te vang met  die uitreiking van haar nuwe enkelsnit, SHE’S ON FIRE. “Daar is klaar genoeg struikelblokke en persepsies wat teen ons tel in die wêreld. Ons vertel onsself gereeld dat ons nie goed …

Lees meer

Deon Groot se Hemelpoorte, ‘n kragballade wat jou diep gaan tref!

“As die Hemelpoorte voor my oop moet gaanIs jy die laaste een wat langs my staanJy’s die een wat ek vertrouJy’s die een waaraan ek klouVerstaan die dieptes van my oseaan…” Deon Groot se unieke stem sny regdeur ’n mens se siel en die lirieke van sy nuutste enkelsnit, HEMELPOORTE …

Lees meer

Joshua na die Reën reik nóg ‘n treffer uit!

Die multi-bekroonde musikant, Joshua na die Reën, wat in 2014 naam gemaak het met sy selfgetitelde debuut-album – waarvoor hy verskeie Ghoema-toekennings, ’n Huisgenoot Tempo- en ’n Woordfeestoekenning ontvang het – is terug met sy derde enkelsnit, STERRENET, vanaf sy album, SOMERAARDE, wat reguit met die hart praat. Die eerste …

Lees meer

Jezelle stel langverwagte enkelsnit vry

Hierdie is een van daardie uitsonderlike vrystellings waarvoor die publiek lank gewag het. Na die onverwagte sukses van haar trefferlied getiteld ‘Suidwes’ byna drie jaar gelede het die navrae nie ophou instroom nie. Jezelle het met die onmiddelike publieke belangstelling in die werk uit haar musiekpen gewys dat hier merkwaardige …

Lees meer

FAK sal kan doen met ’n MILJOEN vir Afrikaans!

Die FAK se Afrikaanse Liedjietuin by die Voortrekkermonument in Pretoria sal ’n nuwe tuiste aan die gedenksteen van Lucas Maree by Victoriabaai in die Suid-Kaap bied.Die gedenksteen met ’n foto van Maree en die woorde van sy trefferliedjie, “Victoriabaai”, is by die kusdorpie opgerig nadat hy in 2011 aan kanker dood is. …

Lees meer

Marius Lubbe fokus op wat saak maak in debuut-enkelsnit!

Marius Lubbe beskryf homself as ’n openhartige mens met ’n groot passie en liefde vir musiek. Dié talentvolle musikant sing reeds vandat hy ses jaar oud is en het pas sy amptelike debuut gemaak in die Afrikaanse musiekmark, met die vrystelling van sy heel eerste enkelsnit, DIS WAT SAAK MAAK. …

Lees meer

Bly só 21 Vir Ewig saam met Sharoney!

Die talentvolle ster, met haar borrelende verhoogpersoonliheid en onblusbare energie, SHARONEY, is terug met die eerste enkelsnit en musiekvideo vanaf haar komende album wat beslis op elke musiekspeellys gaan koning kraai. 21 VIR EWIG spog met ’n splinternuwe volwasse klank en is ’n unieke Pop-nommertjie, wat hemelsbreed verskil van dít …

Lees meer

Joe F leen liedjie uit Nederland vir nuwe enkelsnit

Dit is verseker nie die eerste keer dat Suid-Afrikaanse sangers liedjies uit Nederland (en vice versa) leen nie. Lees hier meer: David Fourie – Soen soos ‘n engel in Nederlands Juanita du Plessis se liedjie Volla nou in Nederlands? Die keer het sanger, Joe F ‘n liedjie uit Nederland geleen …

Lees meer