Dinsdag , Julie 16 2019
Home / Afrikaanse Musiek (page 77)

Afrikaanse Musiek

Jack Parow stuck in Limbo – Agter die skerms!

Jack Parow skop 2015 af met ‘n musiekvideo vir sy treffer, Stuck in Limbo met Nonku. Stuck in Limbo se beeldmateriaal is vasgevang deur Paul Ward tydens Parow se bemarkingstoer vir Nag Van Die Lang Pette in die Benelux lande in Mei en Junie verlede jaar. Hierdie musiekvideo bied kykers …

Lees meer

Andriette bereik platinum status!

Ek het vandag die nuus gekry dat bekende sanger Andriette Platinum status bereik het met haar album “Wat rym met liefde”. Vir ‘n kunstenaar om Platinum status te bereik moet ‘n album meer as 40 000 kopieë verkoop. BAIE GELUK ANDRIETTE!

Lees meer

2015 is FRANCOIS VAN COKE se jaar

Die tyd kom nader.   Een van die grootste Suid-Afrikaanse musiekvrystellings van 2015 is oor agt weke hier. Francois van Coke gaan aan die begin van April sy debuut solo album bekend stel. “Ek dink dit is beslis anders as Van Coke Kartel en Fokofpolisiekar. Ek wou iets doen wat getrou …

Lees meer

Fokofpolisiekar se Dagdronk bekendstelling!

FOKOFPOLISIEKAR #CraftPunk: DAGDRONK Blonde Ale Offisiële Bekendstellings Fokofpolisiekar sal die bekendstelling van hul eerste boetiekbier, Dagdronk, vier met wat hulle die beste doen – drie punk rock shows en damme bier. Details: Datum:  31 Januarie 2015 Plek: Aandklas Pretoria Adres: 494 Hildastraat, Pretoria Kontak: 012 362 3712 Tyd: 10pm Kaartjies: …

Lees meer

Ja Nee Lekker vir Die Heuwels Fantasties

“Ja.Nee.Lekker strook met titels vir vorige albums waar ons ook tipiese, alledaagse Afrikaanse uitdrukkings ingespan het (soos Wilder as die Wildtuin in 2011 en Alles Wat Mal is in 2012).” Die Heuwels Fantasties Die Afrikaanse alternatiewe popgroep, DIE HEUWELS FANTASTIES, het 2014 met ‘n skop afgesluit. Hulle het die jaar …

Lees meer

Manie Jackson se nuwe CD – Onthou my – nou beskikbaar!

Manie Jackson se splinternuwe album,‘Onthou my’, is een wat die diepste emosies van jou hart sal uitdelf en blootlê – ‘n musikale pragstuk van verlange en hoop.  Jackson, wat alombekend is vir sy verskeidenheid van country- tot meer klassieke klanke, kombineer dié nuanses uitstekend in ‘n album wat praat oor …

Lees meer

Lig jou glas vir Blackie Swart!

Na twee-en-dertig jaar in die plaaslike musiek bedryf, 14 albums later en verkope van altesaam meer as 600 000 het Blackie Swart nou al die gunstelinge van die afgelope sestien jaar op een album gesit. Saam met hierdie ou gunstelinge kan jy ook uitsien na splinternuwe liedjies wat sy siel …

Lees meer