Dinsdag , Julie 16 2019
Home / Afrikaanse Musiek (page 76)

Afrikaanse Musiek

Albert de Wet stel nuwe album Yswarm vry!

Sowat tien jaar gelede het die Afrikaanse rock- en kontemporêre sanger en liedjieskrywer, Albert de Wet, sy toetrede tot die Suid-Afrikaanse musiekbedryf gemaak. Van 2006 tot 2012 het hy vyf albums vrygestel en treffers soos onder meer 7de Laan, Bang vir die Donker, 1924, Wat het gebeur by Aliwal-Noord? en …

Lees meer

Francois van Coke – We have lift-off!

Welcome to the official launch of Francois van Coke’s solo career. The first single from Francois’ self-titled debut album is now available from his website as a free download. The 12-track album is set for release on the 8th of April 2015. Download his song “Moontlik nooit” Free here. Francois’ …

Lees meer

Vaughan Gardiner reik nuwe enkelsnit uit!

Met treffer liedjies soos “Gooi jou arms om my”, “Vir Jou” en “Hoe wys ‘n man sy hart” het Vaughan Gardiner homself reeds lankal as gevestigde musikant, liedjieskrywer, sanger, akteur en vervaardiger bewys. Dit is met groot opgewondenheid dat die tweede enkelsnit, Sit vanaand op herhaal, vanaf sy splinternuwe album …

Lees meer

Adam Tas se iTunes-sessie ‘n eerste vir Afrikaans!

Adam Tas sal binnekort die eerste Afrikaanse kunstenaar word om in ‘n eksklusiewe iTunes akoestiese sessie te verskyn. Met sy sielsdiepe lirieke, rasperstem en kitaar in die hand het Tas nie alleen die harte van baie op Suid-Afrikaanse bodem verower nie, maar sal hy ook nou aansluit by ‘n elite-gilde …

Lees meer

Bittereinder releases new video for Klankanatomie

“We feel it’s one of the best songs and videos we’ve done, if not the best.” Today sees the official release of a brand new music video by BITTEREINDER for their song, KLANKANATOMIE. Klankanatomie is from their third full length album, SKERM, released in October 2014. The band decided to …

Lees meer

Eddie Eckstein nie oorlede!

Eddie Eckstein is self verlig dat hy nie “dood” is nie. Gerugte dat hy oorlede is, het soos vuur versprei op Sosiale Media. Een van Eddie se vriende, Fernando Lamy het ‘n foto van Eddie opgelaai en almal verseker dat Eddie nog steeds met ons is. Dit dui daarop dat …

Lees meer

Gerrie Pretorius bring die liefde terug!

Gerrie Pretorius vermaak reeds meer as veertien jaar lank Suid-Afrikaanse gehore met ‘n kleurryke verskeidenheid ligte Afrikaanse klanke. Sy splinternuwe album, ‘Bring die liefde terug’, is ‘n skatkis propvol verrassings! ‘Bring die liefde terug’ is saamgestel uit sestien snitte in Afrikaans en Engels – ‘n kombinasie van nuutskeppings en immergroen …

Lees meer