Woensdag , November 14 2018
Home / Afrikaanse Musiek (page 75)

Afrikaanse Musiek

Vang gees, dis tyd vir die fees!

Die klokke het gelui, die lint is geknip, die strate is vol feesgangers. Absa KKNK het amptelik begin! Een van die lekker plekke waar jy vanjaar kan kuier, is die Riverbuurt. Die Rivierbuurt is die feesterrein en daar is vermaak, musiek, kunsvlyt en kosstalletjies te kies en keur. Dagkaartjies kos …

Lees meer

Dit is feestyd! ABSA KKNK skop af!

Die tyd vir die twintigste Absa KKNK het uiteindelik aangebreek! Die fees begin môre, 29 Maart tot 5 April. Daar sal iets vir almal wees om te geniet. Maak seker om nou na die feesprogram te loer en jou laaste kaartjies te koop. Moenie vergeet van die spesiale pakkette wat …

Lees meer

Rinél Day – Dit Staan In Die Sterre

Met 22 nommer 1’s op radiostasies regoor Suid-Afrika in 2013 én ’n 16de plek by ’n internasionale kompetisie waarby Celine Dion 2de geeïndig het, is dit duidelik: die talentvolle Rinél Day is een dinamiese sangeres om voortaan dop te hou. Rinél wil geen steen ongaangeroer laat in haar droom om …

Lees meer