Dinsdag , Februarie 19 2019
Home / Afrikaanse Musiek (page 73)

Afrikaanse Musiek

Deon Meiring – Die slaapkamer sessies

Deon Meiring, die hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die groep GLASKAS is al sedert 2006 besig om die land vol te reis om orals te vermaak. Hy is reeds goed gevestig in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf en met vier suksesvolle GLASKAS albums op die rakke en sy betrokkenheid by die popgroep …

Lees meer

Willie en Natasha Joubert se eerste duetalbum

Met hier en daar ‘n leenwysie en meestal oorspronklike liedere in die geestelike genre uit die egpaar en Neil Schoombee se pen, kry die luisteraar ‘n keurige, luisterryke kontemporêre lofruiker. Die tréfsnitte Here van die leerskare, Die grootste diamante, Jou God sal jou deurdra, ‘n Nuwe kaart, Los jou merk …

Lees meer

Ruk my tot stilstand – Adam Barnard

Meeste van u sal my ken as Adam van Romanz. Ons het as Romanz al met u in kontak getree op een of ander manier, hetsy ‘n vertoning, besigheid of bloot toe ons bederf was êrens. Dit was ‘n voorreg om die verhoog te deel met legendes soos Andrea Bocelli, …

Lees meer

Simeon – My alles jy

Simeon is geen onbekende in die vermaakbedryf nie en sy vaardighede ken geen perke nie!  Hy is musikaal, nederig en talentvol en oral waar hy gaan laat hy blywende indrukke. “Ek het een oggend voor die klavier gaan sit. Dis ‘n instrument wat ek nog eintlik moet leer speel, maar …

Lees meer

Vegas Gooi Gooi Gooi ft Malema

Die komende Maandag, 15 September 2014 is nie jou normale blou Maandag nie. “Dis die beste tyd van jou lewe” soos Vegas dit noem… Vegas se nuwe CD is van vandag af beskikbaar landswyd. Hier is solank ‘n voorsmakie van wat jy kan verwag: Die VEGAS projek is ‘n samevatting …

Lees meer

Ray Dylan sing Roy Orbison

Roy Orbison is welbekend as een van die mees invloedryke figure in die musiek van die sestiger- en sewentigerjare. Met ‘Ray Dylan sing Roy Orbison’ word al die grootste Orbison-treffers afgestof en meesterlik vertolk om met passie, swier en styl hulde te bring aan “The Big O”. Met sy unieke …

Lees meer

Wicus van der Merwe – Popster

Popster – “Iemand wat ongekende sukses met die sing van populêre musiek behaal” Dit is die tema van Wicus van der Merwe se nuutste musiek video. En, hy noem ook aan die begin van sy video dat hulle (gelukig) geen kunstenaar(s) beseer het gedurende die maak van die video nie… …

Lees meer