Vrydag , Desember 14 2018
Home / Afrikaanse Musiek (page 71)

Afrikaanse Musiek

SHARONEY – In ons fairytale

Gedurende 2014 is Sharoney aan die Suid-Afrikaanse publiek bekendgestel met die uitreiking van haar heel eerste enkelsnit Een Keer, geskryf deur Hugo Ludik en Reynardt Hugo van die gewilde groep ADAM. Sommer baie vinnig het hierdie liedjie die trefferparades van radiostasies regoor Suid-Afrika gehaal en vir ’n lang tyd net …

Lees meer

Romanz se finale skitter-encore met Grootste Treffers

Dit is reeds met die eerste oogopslag dat ‘n mens weet dat iets werklik merkwaardig omvou word deur die swart en goue baadjie van Romanz se album, ‘Grootste Treffers” – ‘n finale encore vir Suid-Afrika se gunsteling mannekwartet. 40 treffers, 5 nuwe opnames in ‘n ware versamelstuk! Dié viermanskap, wat …

Lees meer

Vegas se nuwe musiek video is hier

Die VEGAS projek is ‘n samevatting van jare se gedagtes, stories en drome wat gedaante vind in klanke wat oor jare al deur sy are bruis. Met sy musiek bring hy eer aan sy eie Rock ’n Roll helde van kindsbeen – ouens soos Freddie Mercury en Elvis Presley. Sy …

Lees meer

Deon Meiring – Die slaapkamer sessies

Deon Meiring, die hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die groep GLASKAS is al sedert 2006 besig om die land vol te reis om orals te vermaak. Hy is reeds goed gevestig in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf en met vier suksesvolle GLASKAS albums op die rakke en sy betrokkenheid by die popgroep …

Lees meer

Willie en Natasha Joubert se eerste duetalbum

Met hier en daar ‘n leenwysie en meestal oorspronklike liedere in die geestelike genre uit die egpaar en Neil Schoombee se pen, kry die luisteraar ‘n keurige, luisterryke kontemporêre lofruiker. Die tréfsnitte Here van die leerskare, Die grootste diamante, Jou God sal jou deurdra, ‘n Nuwe kaart, Los jou merk …

Lees meer

Ruk my tot stilstand – Adam Barnard

Meeste van u sal my ken as Adam van Romanz. Ons het as Romanz al met u in kontak getree op een of ander manier, hetsy ‘n vertoning, besigheid of bloot toe ons bederf was êrens. Dit was ‘n voorreg om die verhoog te deel met legendes soos Andrea Bocelli, …

Lees meer