Woensdag , Oktober 16 2019
Home / Afrikaanse Musiek (page 70)

Afrikaanse Musiek

Splinternuwe radiovervolgverhaal vol intrige eersdaags op jou radiostasie te hore

Vanaf Maandag, 7 September kan luisteraars van 17 gemeenskapsradiostasies landswyd weer hul ore spits vir ʼn splinternuwe radiovervolgverhaal, Groblerspruit, wat in opdrag van Maroela Media deur Bettie Kemp vervaardig word. Groblerspruit, geskryf deur Evert Snyman, is die verhaal van ʼn eens trotse familieplaas in die Laeveld met ʼn roemryke verlede. …

Lees meer

Rugby Bok koors – Een span een droom

Met die rugby wêreldbeker net om die draai loop bok koors hoog! Almal droom van een span wat die beker huistoe sal bring! Van ons land se voorste sangers het saamgespan om hulle eensgesindheid en ondersteuning deur musiek aan die Bokke te bewys. Hierdie album is vol musiek wat sal …

Lees meer

Stiaan Reynierse se nuwe musiekvideo

Hierdie afgelope naweek is Stiaan Reynierse se musiekvideo, BLOMKIND, uitgereik.  Die liedjie verskyn ook op sy debuut album SONDE wat vroeg in 2015 uitgereik is.  Stiaan Reynierse is in 2015 benoem vir ‘n Huisgenoot Tempo Toekenning as “Beste Nuweling” en sy album, ‘Sonde’, is gedurende Maart 2015 vrygestel.  Dit bring …

Lees meer

Tiro – Die seun van Afrika!

Tiro is Tswana-sprekend maar hy praat én sing in Afrikaans. Ná amper 10 jaar in die musiekbedryf is daar steeds nuwe avonture wat hierdie passievolle kunstenaar wil aanpak. Hy is op 22 Desember 1986 in Gobabis gebore en het in St Michaels en Otjiwarongo, Namibië groot geword. Evada van der …

Lees meer

Die Flooze trek ‘n nuwe baadje aan!

Almal ken Die Flooze… (en as jy nie doen nie, onder watter klip was jy die laaste paar jaar?) Sorina, oftewel Die Flooze, het opgang gemaak met gereelde verskynings in die gewilde sepie 7de Laan, maar toe mense eers agterkom sy kan sing en boonop kwaai moves gooi, toe’s die …

Lees meer

Nuut! Alles oor nuwe kunstenaar Pieter Steyn!

Pieter Steyn is gebore in George en het skoolgegaan by Laerskool George-Suid en Hoërskool Quteniqua. Hy het sy naskoolse studies voortgesit by die Boland College in Stellenbosch waar hy homself bekwaam het as ‘n tegniese adviseur in die veevoer bedryf en woon tans in Fourways, Johannesburg. Hierdie 28 jarige jongman …

Lees meer

Afrikaans Herlaai!

Hulle is jonk, energiek en trots Afrikaans! Die viertal – Carlyn Margo Fransman, Dehan von Solms, Eunice Kemp en Whaden Johannes – is gereed om van die mooiste liedjies in Afrikaans aan ‘n nuwe generasie Afrikaanse jongmense bekend te stel met hul debuutalbum Afrikaans Herlaai. Tydlose gunstelingse soos Sproetjies, Ek …

Lees meer

Len Muller – Doodgewone avontuur

Len Muller – voorheen bekend as die voorsanger van die alternatiewe rock groep DieFoute – het aan die einde van 2011 besluit om ‘n solo loopbaan aan te pak. Hy het Richardsbaai vir Pretoria se liggies verruil en oor ‘n tydperk van drie jaar sy oorspronklike material geskryf. Len se …

Lees meer

Irene-Louise van Wyk stel haar nuutste enkelsnit vry!

Musiek en kreatiwiteit bruis in Irene-Louise van Wyk se are. Dié 23-jarige sangeres en liedjieskrywer het as ‘t ware voor Suid-Afrikaanse én internasionale sterre grootgeword, gekyk, geluister en mettertyd haar eie styl ontwikkel en haar talent vervolmaak om haar droom te verwesentlik en met die wêreld te deel. Sy is …

Lees meer

NRG – Musiekvideo herskryf reëlboeke!

Die gewilde Suid-Afrikaanse trio, NRG, is bekend vir hulle hoë-oktaan elektro-pop treffers, en met hulle nuutste musiekvideo toon die manne dat ook hulle skeppende- en regievaardighede nie ‘n enkele tree vir enige iemand hoef terug te staan nie! “Kan jou nie keer” is ‘n blinknuwe enkelsnit wat vanaf ‘n klavier- …

Lees meer