Saterdag , September 22 2018
Home / Afrikaanse Musiek (page 69)

Afrikaanse Musiek

Len Muller – Smag na jou

Len Muller is beter bekend as die voorsanger van die alternatiewe “rock band” DieFoute wat hulle oorsprong gehad het in Richardsbaai gedurende 2009. Len het aan die einde van 2011 besluit om ‘n solo loopbaan aan te pak en het Richardsbaai verruil vir Pretoria se liggies. Hy het sy oorspronklike …

Lees meer

Armandt – Jou net liefhê

Die skiet van die musiekvideo vir “Jou Net Liefhê” het oor 2 dae gestrek en al die verskillende tonele in die video is by Irene Mall in Pretoria geskiet. “Dit is my heel eerste musiekvideo, so ek was so bietjie op my senuwees maar tog ook opgewonde. As jy eers …

Lees meer

Die VEGAS projek

VEGAS is gebore tydens die storm en drang jare van Suid Afrikaanse Rock ’n Roll met die draai van die nuwe millennium. Dink Fokofpolisiekar, skaatsplanke, lang hare en kunstefeeste. Dis in hierdie tyd wat hy sy musiekloopbaan saam met sy beste vriend, Jack Parow, begin het. Hulle het hulself ‘DIE VEGAS …

Lees meer

Chris Chameleon en Daniella Deysel – Posduif

n Julie 2014 stel CHRIS CHAMELEON ‘POSDUIF’ vry, ‘n nuwe album saam met DANIELLA DEYSEL. POSDUIF is merkwaardig anders as enige iets wat Chris al voorheen gedoen het – dit is die eerste keer in sy loopbaan van meer as 20 jaar dat hy besluit het om ‘n album saam …

Lees meer

Petro de Villiers se man in die maan?

Petro is op 4 Oktober 1982 in die Kaap gebore. Sy is die jongste van vier dogters en het alreeds van kleintyd af ‘n groot liefde vir musiek gehad. Sy het op nege met sanglesse by Janine Vos begin, aan talle sangkompetisies deelgeneem en met die orkes “Which way south” …

Lees meer

Treffer na Treffer Volume 6 – 28 van jou gunstelinge plus 5 ekslusiewe nuwe treffers!

Dis min wat ‘n mens jou hande op ‘n dubbel-CD album lê wat jy van begin tot einde kan deurluister sonder om ‘n enkele snit oor te slaan. Treffer na Treffer Volume 6 is een só ‘n album – propvol luistergenot van Suid-Afrika se immergewildes en beste nuwelinge! Dié album …

Lees meer

NRG se ‘Roulette’ – tjok en blok met harmonieuse oemf!

Die trio van Christiaan “Wolf” Botha, Abel “AB Kenobi” Knobel en Stephan “Stephanasties” van Huyssteen is terug met ‘Roulette’ – NRG se nuutste hoë- oktaan, moet-hê-album. NRG is welbekend vir hulle energieke Elektro-Pop klank, verslawende ritmes en seepgladde harmonieë – ‘n pakket van internasionale standaard wat net so goed klink …

Lees meer