Vrydag , Augustus 17 2018
Home / Afrikaanse Musiek (page 68)

Afrikaanse Musiek

Die VEGAS projek

VEGAS is gebore tydens die storm en drang jare van Suid Afrikaanse Rock ’n Roll met die draai van die nuwe millennium. Dink Fokofpolisiekar, skaatsplanke, lang hare en kunstefeeste. Dis in hierdie tyd wat hy sy musiekloopbaan saam met sy beste vriend, Jack Parow, begin het. Hulle het hulself ‘DIE VEGAS …

Lees meer

Chris Chameleon en Daniella Deysel – Posduif

n Julie 2014 stel CHRIS CHAMELEON ‘POSDUIF’ vry, ‘n nuwe album saam met DANIELLA DEYSEL. POSDUIF is merkwaardig anders as enige iets wat Chris al voorheen gedoen het – dit is die eerste keer in sy loopbaan van meer as 20 jaar dat hy besluit het om ‘n album saam …

Lees meer

Petro de Villiers se man in die maan?

Petro is op 4 Oktober 1982 in die Kaap gebore. Sy is die jongste van vier dogters en het alreeds van kleintyd af ‘n groot liefde vir musiek gehad. Sy het op nege met sanglesse by Janine Vos begin, aan talle sangkompetisies deelgeneem en met die orkes “Which way south” …

Lees meer

Treffer na Treffer Volume 6 – 28 van jou gunstelinge plus 5 ekslusiewe nuwe treffers!

Dis min wat ‘n mens jou hande op ‘n dubbel-CD album lê wat jy van begin tot einde kan deurluister sonder om ‘n enkele snit oor te slaan. Treffer na Treffer Volume 6 is een só ‘n album – propvol luistergenot van Suid-Afrika se immergewildes en beste nuwelinge! Dié album …

Lees meer

NRG se ‘Roulette’ – tjok en blok met harmonieuse oemf!

Die trio van Christiaan “Wolf” Botha, Abel “AB Kenobi” Knobel en Stephan “Stephanasties” van Huyssteen is terug met ‘Roulette’ – NRG se nuutste hoë- oktaan, moet-hê-album. NRG is welbekend vir hulle energieke Elektro-Pop klank, verslawende ritmes en seepgladde harmonieë – ‘n pakket van internasionale standaard wat net so goed klink …

Lees meer

Gewilde Bouwer Bosch gesig as aanbieder in nuwe ASTV program!

Die gewilde Bouwer Bosch (Straatligkinders en Dans Dans Lisa), wat ook al gesig gewys het in die plaaslike fliek Klein Karoo kan vanaf 8 Augustus 2014 as aanbieder van die splinternuwe reis en gesels program, Agterpad, op ASTV (Afrikaanse Satteliet TV) gesien word. In Agterpad besoek Bouwer die Wes-Kaapse platteland …

Lees meer

Move Over Barbie and Ken!

South African musician, Nic Billington is up to his usual shenanigans again, this time in the form of a vibrant, and cheeky (excuse the pun) music video called Mad Chick. YouTube: The new visual co-stars glamour model- turned singer, Naomi Das, who previously played the lead in Nic’s music video …

Lees meer

KRONE – een verkoping reeds uitverkoop!

Die immergewilde Krone – Kurt Darren, Nicholis Louw, Ray Dylan, Heinz Winckler en Snotkop – het verlede jaar saam met ander gunsteling-kunstenaars gesorg vir ‘n MOEWIESE saamsing jol in die Kaap. Die konsert en album was ‘n weghol-sukses, so in 2014 maak hulle weer so… en dié keer maak hulle …

Lees meer