Woensdag , Maart 27 2019
Home / Afrikaanse Musiek (page 60)

Afrikaanse Musiek

Charlize Berg se nuwe enkelsnit is oppad!

Charlize Berg spog met verskeie landwye radiotreffers en ‘n rits prestasies agter haar naam.  Sy is met die Rapport / Vonk-prys as blinkste nuwe musiekvonds bekroon en is gedurende 2010 en 2014 vir Ghoema, Huisgenoot Tempo en Sama toekennings benoem vir onder andere Beste Popalbum en Beste Vroulike Kunstenaar.  Haar …

Lees meer

50 Goue Sokkie Treffers nou uit!

Die Goue Sokkie Treffers-reeks se naam loop hom vooruit as ‘n samestelling  wat dansvloere regoor Suid-Afrika behoorlik blinkvryf. ‘50 Goue Sokkie Treffers’, die nuutste album in hierdie reeks, stuur volstoom voort! Dié dubbel-CD album bied meer as twee en ‘n half ure se dansgenot met ‘n wye reeks plaaslike- en …

Lees meer

‘n Nuwe Sarie Marais soos jy nog nooit gehoor het nie!

Len Muller se debuut album Doodgewone Avontuur is vroeg in 2015 uitgereik en met liedjies soos “Smag na jou” en “Iets om in te glo” (kykNEt Afri-visie) het hy dadelik die aandag getrek! Hierdie liedjies kan gereeld op radiostasies reg-oor Suid-Afrika gehoor word en pryk ook op van die mees …

Lees meer

Iets oud, iets nuuts van die Campbells

Die Campbells is al jare bekend vir hulle optredes en opnames van country-musiek. Hierdie legendariese duo het tot op hede meer as 700 000 eenhede in Suid-Afrika verkoop. Hulle jongste “Homegrown Country” album is ‘n dubbel CD wat bestaan uit 30 van die grootste country-musiektreffers en sal top vermaak aan hulle ondersteuners …

Lees meer

Nagligte opgeraap deur Universal Music!

Die nuwe “rock” groep, NAGLIGTE, het vroeg in September 2015 hulle eerste enkelsnit en liriekvideo DIT STOP NOU bekendgestel.  Die reaksie vanaf media en die publiek was oorweldigend en binne slegs ‘n week weke na hierdie eerste uitreiking het hulle die aandag van een van die méés gesogte platemaatskappye in …

Lees meer

Manie Jackson se nuwe album is hier!

Manie Jackson se blinknuwe album, ‘Dankie Heer’, is een propvol sielskos – een wat jou sal aanspoor om vir ‘n oomblik uit die dolle gejaag te tree, jou lewe in oënskou te neem en opnuut ‘n oorvloedige dank te ervaar vir die seëninge uit Sy hand. Dié album gebruik ‘n …

Lees meer

Anneli van Rooyen is terug!

Die geliefde en bekroonde liedjieskrywer en sangeres Anneli van Rooyen se stem wat stil was, klink weer op met ‘n splinternuwe geestelike album: Nogtans sal ek sing. Dit is haar sestiende album. Agt jaar het verloop sedert haar lewe en loopbaan verniel en tot stilstand gebring is ná ‘n rampspoedige …

Lees meer

Sorina deel baba nuus in HOOFLETTERS op musiekvideo!

Wat ‘n ongelooflike jaar is dit nie vir Sorina nie! Kort op die hakke van die nuus dat die Flooze ‘n ruskansie gaan vat om Sorina as kunstenaar in haar eie reg aan die wêreld bekend te stel, kom die nuus dat Sorina swanger is met haar tweede baba. Boonop …

Lees meer

Veertig Hits – ‘n Moet hê dubbel CD!

Min albums kan jou vir twee en ‘n half ure só boei met uitsoektreffers dat jy nie ‘n enkele snit oorslaan nie. ‘Veertig Hits’ is een so ‘n album – ‘n dubbel-CD dosis van eersteklas vermaak! Dié album is ‘n lekker bederf vir diegene wat alle plaaslike en internasionale treffers …

Lees meer

Sorina se nuwe album – Hoofletters!

Die titel van Sorina se nuwe album is: HOOFLETTERS.  Die rede? Élke naam in hierdie wêreld begin daarmee. Élke nuwe sin wat geskryf word, begin daarmee. Dit wat jy wil uitroep, uitskree, uitbasuin of uitspel doen jy in HOOFLETTERS!  As jy vir iemand wil sê hoe báie jy daardie persoon …

Lees meer