Saturday , January 16 2021

Afrikaanse Musiek

Afrikaanse kunstenaar bring hulde aan Janita Claassen met nuwe album!

Die Afrikaanse sopraan, Belia Lourens, se nuutste album bring hulde aan een van die land se grootste musieklegendes. BELIA SING JANITA CLAASSEN bevat ’n klassieke versameling van Janita Claassen-liedjies en bied ’n vars benadering tot bekende liedjies, wat beloof om by aanhangers van beide kunstenaars aanklank te vind. “Ek wou …

Lees meer

Karen Zoid, Neil Sandilands en Early B, vat raak met nuwe liedjie!

Karen Zoid, Neil Sandilands en Early B, vat raak in `n nuwe liedjie wat op Vrydag 10 April uitgereik word. “Toe die wêreld stil gaan staan” is`n hoendervleis- treffer oor die anderste tyd waarin almal in die wêreld hulle tans bevind. Zoid vertel dat die lied baie toevallig gebeur het: …

Lees meer

Julanie J stel nuwe enkelsnit bekend.

Die talentvolle sangeres en liedjieskrywer Julanie J se splinternuwe enkelsnit Gegrond is pas uitgereik. Dit is haar derde Afrikaanse liedjie wat in samewerking met Warner Music South Africa opgeneem en vrygestel is. `n Vollengte album word later vanjaar verwag. Julanie het hierdie gevoelvolle liedjie reeds in 2018 neergepen: “Gegrond was …

Lees meer

Jako Meyer stel debuut album bekend!

Op Vrydag, 10 April 2020 stel JAKO MEYER sy langverwagte debuut solo album, MIDDERNAG KANTOOR vry. JAKO het beroemdheid verwerf as kunstenaar vir sy rolle in Flip A Coin en Die Wyndigters, asook voorsanger van Die Rottweilers en Moses Metro Man. As akteur is hy bekend vir sy rolle in …

Lees meer

Dans Dans Lisa stel nuwe lied bekend!

Op 29 Februarie 2020 vanjaar het die akoestiese duo DANS DANS LISA ’n splinternuwe EP, toepaslik getiteld SKRIKKELJAAR vrygestel. Sewe jaar sedert die vrystelling van hul laaste album, het die duo – bestaande uit Deon Meiring en Bouwer Bosch – ook die eerste enkelsnit en musiekvideo van die EP vrygestel, …

Lees meer

Marius Lubbe stel eerste musiekvideo vry!   

Marius Lubbe het onlangs sy heel eerste enkelsnit, DIS WAT SAAK MAAK, vrygestel en dit is ongelooflik goed ontvang. Dié lekkerluister-popliedjie (uit die pen van Vaughan Gardiner) kan nie net gehoor word op verskeie groot radiostasies nie, maar is ook vir meer as twee agtereenvolgende weke aangewys as Groot FM …

Lees meer

Nog ’n komiese musiekvideo vir Robbie Wessels!

Enkele weke nadat Robbie Wessels se musiekvideo vir sy enkelsnit, Khoi and Son, vroeg in Februarie 2020 vrygestel is, is dit reeds meer as 200 000 keer op YOUTube gekyk. Robbie dra met humor die boodskap oor dat alhoewel jag oor die algemeen belangrik is vir verskillende redes, moet die …

Lees meer

Corne Louw vier sy beter helfte in nuwe enkelsnit!

“Die liedjie gaan oor iemand wat op breekpunt is. Dan kom daar ’n persoon in sy lewe wat hom opbou en help om weer mens te wees,” verklap Corne Louw oor die betekenis agter sy derde enkelsnit, wat vanaf vandag, 27 Februarie 2020 aan plaaslike radiostasies uitgereik word. DIE BESTE …

Lees meer