Woensdag , Junie 19 2019
Home / Afrikaanse Musiek (page 50)

Afrikaanse Musiek

Witwarm Langarm – Jy gaan heel aand wil sokkie!

Terwyl die ysige Suid-Afrikaanse winter ons ferm in sy greep kry, is daar min dinge wat die temperatuur so goed kan opstoot soos ‘n behoorlike dans, en “Witwarm Langarm” is presies die regte klankbaan! Hierdie album is saamgestel uit 20 uitgesoekte treffers van vandag en gister – beide vanuit eie …

Lees meer

Suzanne se nuwe musiekvideo is hier! Die Lied in my Hart

Die Afrikaanse popsangeres, SUZANNE het in Meimaand vanjaar die grootste deel van haar nuutste musiekvideo, Die Lied in my Hart, in Griekeland gaan verfilm. Die openingskote van die musiekvideo is by die Sama’s op 4 Junie geskiet, waar sy benoem is in die kategorie ‘Beste Pop Album’. Die Lied in …

Lees meer

Gedigte in McGregor

Gedigte in McGregor vind vanaf 26 tot 28 Augustus plaas. Daar is `n groot verskeidenheid interessante en dinamiese digters wat vanjaar hul werke gaan deel. In die Afrikaanse kategorie kan gedigteliefhebbers uitsien na voorlesings deur onder andere Margot Luyt, Koos van der Merwe, Daniel Hugo, Diana Ferrus en Lara Kirsten. …

Lees meer

Fokofpolisiekar – Kan jy glo dis al ‘n dekade?!

Dit is 10 jaar sedert FOKOFPOLISIEKAR hul laaste vollengte album tot op hede, Swanesang, vrygestel het, en soos oudergewoonte, beplan Die Bende om dit goed te vier. 2006 was die jaar wat Fokofpolisiekar hul Brand Suid-Afrika EP uitgereik het, waar hulle vasgevang was in ‘n verwoestende mediastorm, Swanesang by B …

Lees meer

4 Werke se nuwe musiekvideo is uiteindelik hier!

Hierdie dinamiese viertal kook behoorlik met hulle derde album 4 Warm. Die bekorende stem van Nicholis Louw, die pragtige Elizma Theron, hartebreker Ray Dylan en  dinamiese nuwe talent Liezel Pieters slaan met hulle gekombineerde stemme, behoorlik die wind in jou seile! Hier is die nuwe musiekvideo:

Lees meer

HKGK – Hier Kom Groot….. moeilikheid?

Snotkop is bekend vir sy besonderse kletsrymvaardighede, energiebelaaide ritmes en tong-in-die-kies, skerpsinnige lirieke. Sy nuutste album, “HKGK”, verpersoonlik dié musikale karaktertrekke in ‘n album met hope skop! ‘n Mens hoef bloot na die CD-omslag en – titel te kyk om te weet dat hierdie album gebou is vir ‘n GROOT kuier …

Lees meer

Jack Parow in studio met Jitsvinger!

Jack Parow is saam met Jitsvinger by Red Bull Studios hierdie week! Jack Parow is terug in die studio hierdie week om ‘n remix van Dis Bef*k op te neem. Hierdie liedjie is oorspronklik vanaf die akoestiese kant van sy dubbelalbum, Nag van die Lang Pette. Jitsvinger werk saam om …

Lees meer

Wat is varser as vars? KRAAKVARS.

Ons sal nooit die goue oues vergeet nie, om nostalgies te raak met liedjies waarmee ons grootgeword het, het verseker ‘n tyd en plek, maar dikwels soek ons eerder iets Kraakvars! Wat het Kurt Darren, Manie Jackson, Adam Tas, 4 Werke, Andriette, Nicholis Louw, Snotkop, Manne wat Glo en Elizma …

Lees meer

Coffee snobs se nuwe album is hier en dis vol Aroma!

Musiek vir connoisseurs. Dis die musiek wat Coffee Snobs – Vernette Wessels saam met haar man, Marius – op hul debuutalbum Aroma skep: geurig en smaaklik. Kinders van die wind Vernette en Marius is albei uitstekende liedjieskrywers en van hul werk is reeds deur Laurika Rauch, Jakkie Louw en die …

Lees meer