Thursday , November 26 2020

Afrikaanse Musiek

Mwah soek vir moeilikheid!

Die meisies van Mwah het ‘n sosiale media veldtog gehardloop waar hulle soek vir moeilikheid en dit het ons almal laat wonder. Ons verstaan nou egter en is baie opgewonde oor hulle nuwe enkelsnit Moeilikheid. Die duo is bekend vir lekker dans musiek soos Sandra Prinsloo, Nuwe Begin en Magneties …

Lees meer

Posduif se nuwe musiekvideo praat met die hart!

“Hierdie video is besonders, omdat dit nie die gewone video is wat die groep se storie vertel nie. Dit wys die lewe deur die oë van ’n kind en sal jou herinner dat daar soveel is om voor dankbaar te wees, asook wat regtig belangrik is”. Nie eers die afsonderingstydperk …

Lees meer

Nuwe album ‘Onplaats’ deur Andries Bezuidenhout

“Onplaats” is Andries Bezuidenhout se derde solo album. Dit bevat twaalf oorspronklike komposisies, waarvan die lirieke en musiek deur Andries geskryf is, buiten “Tussen Platvoet en Stoompomp”, waarvan die melodie deur Herman van Veen gekomponeer is. Die album word aan die ou en nuwe Gereformeerde Blues Band opgedra, deels as …

Lees meer

Nuwe enkelsnitte uitgereik en album oppad vir bekroonde musikant!

Die bekroonde kitaarspeler, sanger en liedjieskrywer, Nathan Smith, het hierdie week nie net een nie, maar twee enkelsnitte vrygestel… en net soos die nuus dat ’n nuwe album op die horison wink, het dié vrystellings reeds groot opwinding op sosialemedia, maar ook onder bekendes in die vermaakbedryf veroorsaak. Nathan is …

Lees meer

Nuwe enkelsnit sal seker maak die kollig bly op Rooksein!

Die talentvolle driemanskap, Rooksein, se enkelsnit ONTHOU JY DIE DAE is onlangs uitgereik en met hierdie liedjie, wat gereeld op radiostasies landswyd gehoor kan word, het hulle verseker die aandag van menige musiekliefhebbers en Suid-Afrikaners begin trek. Hulle splinternuwe enkelsnit, WEES VRY, wat nou, gedurende Mei 2020 radiostasies landswyd sal …

Lees meer

Afrikaanse kunstenaar bring hulde aan Janita Claassen met nuwe album!

Die Afrikaanse sopraan, Belia Lourens, se nuutste album bring hulde aan een van die land se grootste musieklegendes. BELIA SING JANITA CLAASSEN bevat ’n klassieke versameling van Janita Claassen-liedjies en bied ’n vars benadering tot bekende liedjies, wat beloof om by aanhangers van beide kunstenaars aanklank te vind. “Ek wou …

Lees meer

Karen Zoid, Neil Sandilands en Early B, vat raak met nuwe liedjie!

Karen Zoid, Neil Sandilands en Early B, vat raak in `n nuwe liedjie wat op Vrydag 10 April uitgereik word. “Toe die wêreld stil gaan staan” is`n hoendervleis- treffer oor die anderste tyd waarin almal in die wêreld hulle tans bevind. Zoid vertel dat die lied baie toevallig gebeur het: …

Lees meer