Saturday , January 16 2021

Afrikaanse Musiek

Geraldine Scholtz – ‘n laeveld juweel!

Geraldine Scholtz, ’n talentvolle jong blondine met ’n sprankelende persoonlikeid, is besig om vir haarself naam te maak in die musiekbedryf. Haar eerste enkelsnit, SOMMER, is pas uitgereik en is reeds besig om radiogolwe oor te neem en musiekharte te verower. SOMMER is ’n popliedjie uit die pen van Johan …

Lees meer

Elandré – ‘n Twee dekadelange droom uiteindelik in musiek bewaarheid!

Vandat hy kan onthou oefen hy sy handtekening vir daardie “eendag” wat sy musiek in ‘n album-baadjie kan pronk. Wel, eendag en vandag het pas sinoniem geword met die bekendstelling van Elandré se lank-verwagte debuut-album, “Kleindorp-dromer”. Die toe 21-jarige van Despatch in die Oos- Kaap het in November 2016 die …

Lees meer

Devon Jay Scott se nuwe enkelsnit is hier!

“Musiek – die taal van emosie – was nog altyd deel van my lewe en het nog altyd my siel gevoed,” sê die sanger Devon Jay Scott. Devon het die musiekbedryf professioneel in 2002 betree. “Die koeldrank en bord kos wat ek met my eerste vertonings gekry het, was oorgenoeg! …

Lees meer

Negende Klein Karoo Klassique op hoë noot geopen!

Die negende Klein Karoo Klassique het vandag (Vrydag, 11 Augustus) op ’n hoë noot begin met kitaarklanke, bobaas jazz, smulkos uit die Klein Karoo en heerlike wyne. Dié fees van klassieke musiek, kuns, kos en wyn vind tot eerskomende Sondag, 13 Augustus, op Oudtshoorn plaas. “CH2 in konsert was ’n …

Lees meer

Liefde by die dam – ‘n Viering van Suid-Afrikaanse musiek!

Op 6 Augustus het musiekaanhangers van alle ouderdomme saamgekom ter viering van Suid-Afrikaanse musiek by die pragtige Emmarentia Dam in Johannesburg. Met ’n wolklose blou hemel en vroegoggend sonskyn het feesgangers reeds teen 8AM begin toustaan. Majozi was die eerste kunstenaar van die dag en het nie teleur gestel nie …

Lees meer

[Kyk] Nuwe musiekvideo: MWAH! – Beter as sterk

Die Duo groep MWAH wat verlede jaar hulle EP “Nuwe begin” vrygestel het, is opgewonde oor hulle volgende tree.  Na die sukses van “Nuwe Begin” en “Magneties” is dit ‘n voorreg om die nuutste single, “Beter as sterk” met julle te kan deel. Hierdie is die eerste liedjie waar MWAH …

Lees meer

[Kyk] Snotkop se nuutste musiekvideo is hier!

Die ster van die video is die 6 jarige Janco Bester, of mini-snotkop soos hy nou aandring om genoem te word. Ons het hom ontdek toe sy pa n video op facebook vir ons stuur waar hy Snotkop se vorige treffer ‘Hoelykit’ in sy klaskamer sing. Hy is ‘n baie …

Lees meer

Clanwilliam Veldblommeskou gekanselleer.

Die Clanwilliam Veldblommeskou, wat jaarliks in die historiese Blomkerk op dié pragtige dorp gehou word, is vanjaar weens die erge droogte wat die streek teister, gekanselleer. Hierdie besluit is vandeesweek geneem ná deeglike beraadslagings met alle betrokke partye. Die blommeskou sou van 25 Augustus tot 2 September in die kerk …

Lees meer

Juanita du Plessis se liedjie Volla nou in Nederlands?

Dit is glad nie nuus dat van Suid-Afrika se groot name in die musiekbedryf, musiek uit veral Nederland en Duitsland gaan haal het en in Afrikaans vertaal het nie. Vier woorde (Gerrie Pretorius – Bring die liefde terug) is oorspronklik dertig jaar gelede in Afrikaans deur Louise Senekal en Jaco Pieterse opgeneem …

Lees meer