Suid-Afrika se gunsteling saamsing-jol – waar jy jou gunsteling musieksterre in konsert kan sien en uit volle bors kan saamsing, is vanjaar vir die eerste keer in Pretoria en weer in Kaapstad te sien! Krone 5 sal op Saterdag, 28 en Sondag, 29 Julie by die Sun Arena by Timesquare …
Lees meerClassics in Junie terug ná fenominale sukses verlede jaar!
Die musikale skouspel Classics keer terug na Pretoria in Junie en vanjaar kan gehore uitsien na ’n toer deur die eeue van treffers – van Bon Jovi na Andrew Lloyd Webber, van Cyndi Lauper na Evanescence. Verlede jaar se konsert het die maatstaf gestel vir ’n ongeëwenaarde musikale extravaganza en …
Lees meerCordelia se ‘wees lief’ eintlik ‘n kragtige boodskap!
Cordelia se splinternuwe enkelsnit, “Wees lief” is een waar sy die siel agter haar sang in pragtige eenvoud blootlê – ‘n diepgaande boodskap in ‘n aangrypende mooi musikale pakkie versier! Die hart van hierdie snit is iets wat al ‘n geruime tyd binne Cordelia klop: “Ek wil nog altyd meer …
Lees meerMartin Bester se nuwe musiekvideo is hier!
Martin Bester het geen bekendstelling nodig nie. Van ‘n bekroonde radio-omroeper, televisieaanbieder, akteur en seremoniemeester tot ‘n volwaardige musikant in murg en been. Die musiekvideo van sy nuutste enkelsnit, Ek het Geweet, is pas vrygestel en is ‘n ware spieëlbeeld van wie Martin is. Kyk die video hier: EK HET …
Lees meerGeraldine Scholtz stel tweede enkelsnit bekend!
Geraldine Scholtz het geen bekendstelling meer nodig nie. Haar eerste enkelsnit, SOMMER, ’n popliedjie uit die pen van Johan Oberholzer, is gedurende Augustus 2017 uitgereik en het vir meer as sewe maande bo-aan die trefferperades van talle radiostasies landswyd gepryk. Die musiekvideo vir hierdie liedjie was ook vir byna …
Lees meerLizandra Winter en Joshua na die Reën saam in konsert!
Lizandra Winter en Joshua na die Reën het onlangs kragte saamgesnoer en die mooiste weergawe van die ou Christa Steyn treffer, Ek wil vir jou, opgeneem en vrygestel. Daar was lanklaas ‘n verwerking van ‘n ou treffer wat so opreg, suiwer en beeldskoon opgeneem is soos nou. Hierdie twee uiters …
Lees meerHet jy al gelewe?
Die manne van DZL se nuwe musiekvideo ‘Het Jy Al Gelewe’ laat jou sommer lus voel om jou tas te pak en ‘n nuwe avontuur aan te pak! Die video is Maandag, 26 April, op SABC 2 se Kliphard bekendgestel. Kyk gerus: DZL word daaraan geken dat hulle nie iets …
Lees meerIn haar blinknuwe enkelsnit skitter die beeldskone Elizma Theron helderder as ooit vantevore!
Vandag se vroue is te gereëld so totaal oorweldig deur dinge om te doen en ander om tevrede te stel, dat hulle te min tyd neem om na hulself om te sien en hulle werklike waarde en potensiaal te besef. Dié polsende nuwe enkelsnit is oorgehaal om vroue van oraloor …
Lees meerADAM se nuwe album en video is hier!
Die gewilde sanggroep ADAM (Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant) se splinternuwe album, BEWE, is vanaf vandag landswyd en op iTunes beskikbaar en die musiekvideo van hulle eerste enkelsnit, SÊ MY (BEWE), is pas vrygestel! Dit is beslis iets wat jy nie wil mis nie! Kyk die video hier: …
Lees meerSangeres gee die JA woord!
Die afrikaanse sangeres Talana Vuren het pas op haar sosiale media platforms bekend gemaak dat sy verloof geraak het aan haar duitse kêrel van die afgelope 3 jaar. Talana, is voormalige lid van die immergewilde groep Mwah en het haar eerste solo debuut album vroeg in 2017 vrygestel waarna sy …
Lees meer