Friday , January 22 2021

Afrikaanse Musiek

Kyk wat luister Snotkop en Brendan Peyper!!

Krone 5, Suid-Afrika se gunsteling saamsing jol – waar jy jou gunsteling musieksterre in konsert kan geniet en uit volle bors kan saamsing – is vanjaar vir die eerste keer in Pretoria en weer in Kaapstad te sien! Brendan Peyper en Snotkop is van die sangers wat daar optree en …

Lees meer

[Kyk] Eindelose liefde musiekvideo van Caroline Grace is hier!

Sedert haar deelname aan die tweede seisoen van The Voice SA, het die pragtige Caroline Grace Brüssow nog nooit ophou beïndruk nie. Haar eerste enkelsnit, Ek Bid Vir Jou, wat vroeër vanjaar uitgereik is, was ’n kitssukses. Dié liedjie, uit die pen van Roux Cloete en Niel Schoombee, het reeds …

Lees meer

1925Band stel nuwe enkelsnit vry!

Die populêre broer-trio van die 1925Band, Reno, Jeff en David-Lee Gericke, het pas hul nuwe enkelsnit, Waarom, vrygestel. Waarom, is geskryf deur ‘n familie-lid, Gert Steenberg (Stoney), terwyl Jeff ‘n paar jaar gelede daar gekuier het. “Almal het altyd baie vrae. Die grootste vraag is Waarom?. Waarom is die hemel …

Lees meer

Bouwer Bosch stel nuwe enkelsnit bekend!

Bouwer Bosch se klank en aanslag is onmiskenbaar eiesoortig en hy is ’n kunstenaar wat met niemand anders verwar kan word nie.  Hy is ongetwyfeld een van die uniekste talente wat Suid-Afrika nog opgelewer het. Hy het van dag een af diep spore in die harte van sy aanhangers kom …

Lees meer

Apple Music bied die heel beste ondervinding in Afrikaanse musiek!

Apple Music bied die heel beste ondervinding in Afrikaanse musiek Apple Music bied ‘n ware Afrikaanse ondervinding met die beste nuwe uitreikings, die gewildste nuwe enkelsnitte, ou gewilde treffers wat moeilik bekombaar is, ‘n reeks keurig saamgestelde trefferlyste vir elke luim en geleentheid, en die gewildste album van jou gunstelingkunstenaar. …

Lees meer

Bekende sanger stel debuut solo-album bekend!

Burgerd Botha het beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie talentvolle kunstenaar, met sy sielvolle stem, was nie net vir sewe jaar betrokke by die bekroonde groep Romanz nie, maar tree ook gereeld op by van die land se grootste feeste en konserte. Sy langverwagte debuut solo-album is pas vrygestel en …

Lees meer

Bekende sanger is die stem agter nuwe kykNET sitkom se temalied!

Op 9 April 2018 het daar ’n splinternuwe Afrikaanse sitkom, MENSE MENSE, op kykNET begin wys. Hierdie Nouvanaand Films-produksie sluit nie net ’n sterbelaaide rolverdeling in nie, maar ook ’n pragtige temalied deur die gewilde sanger en liedjieskrywer, Len Muller, en almal praat daaroor! VREDE is ’n opgewekte kontemporêre snit …

Lees meer

Brendan Peyper bereik Goue Status vir sy album – Hy loop oop!

Om die GOUE status vir sy album, “Hy Loop oop” te vier, verras Brendan Peyper met ‘n eksklusiewe weergawe van dié uiters gewilde album wat radiogolwe en verhoë oral aan die brand het! Tussen sy deelname aan die agtste uitgawe van Tropika Island of Treasure in die idilliese Maldives, die …

Lees meer

‘n Nuwe enkelsnit vir André Schwartz!

“… maar ek het dit nooit verwag, want hier staan ek weer. Dans dieselfde dans, maar voel soveel meer. Kry ’n tweede kans op ’n eerste keer met jou. Die eerste keer met jou…” is maar net ’n paar treffende lirieke uit die splinternuwe enkelsnit, TWEEDE KANS, deur een van …

Lees meer

Angel de Lange verskuif country-rock grense met haar nuwe album!

Angel de Lange se nuwe album, “Vat my terug”, haar eerste onder die Select-vaandel, is oorgehaal om een van die grootste country-rock bederwe van 2018 te wees! Hierdie fenomenale talent van die Ooste van Johannesburg se lae register-stem herinner aan die van die legendariese Bonnie Tyler, en met dié album …

Lees meer