Sondag , Augustus 19 2018
Home / Afrikaanse Musiek (page 30)

Afrikaanse Musiek

Elandre Schwartz se droom word waar!

Die 21-Jarige Elandre Schwartz van Despatch in dis Oos-Kaap het gisteroggend, kitaar in die hand, homself voorberei vir ‘n regstreekse optrede op Bok Radio 98.9 FM en Bok TV. Min het hy geweet dat hy met ‘n platekontrak van Select Musiek daar sou uitstap! Bok Radio Brêkfis aanbieders, Wimpie van …

Lees meer

SUZANNE stel bekend: ‘n Futuristiese nuwe musiekvideo – Vergewe My

Toe die beeldskone Afrikaanse popsangeres Suzanne haar sewende album, Vuurbestand, onder haar eie onafhanklike platemaatskappy, Goldstar Music, aan die einde van verlede jaar uitgereik het, sou sy nie kon droom hoe suksesvol dit sou wees nie. Die album het goue status bereik, is benoem vir ‘n SAMA toekenning en haar …

Lees meer

Francois van Rensburg reik nuwe vrystelling uit!

Sedert Francois in 2011 sy eerste professionele album vrygestel het, het hy heelwat nuwe enkelsnitte radio toe gestuur. Met Die Maan Gepla, Populêr, Sand In Glas, Druppel In Die See, My Radio en Ou Liefde (‘n duet saam met Flip A Coin se Johan C Venter) is liedjies wat gevolg …

Lees meer

Adam Tas se nuutste album gaan jou diepste wese aangryp

Adam Tas het ‘n unieke manier om hartslirieke en musiek tot iets te verweef wat jou aangryp en direk tot jou siel spreek. Sy nuutste vrystelling, “Patatas en Pyptabak”, is beslis geen uitsondering nie. Die album beslaan 13 snitte wat sorgvuldig gevorm is om, vanuit ‘n nuwe invalshoek, stories te …

Lees meer

‘n Kleurryke klankbaan vir die kosbaarste tyd van die jaar!

Kersfees is ‘n tyd van die jaar waar die wêreldse geraas en gejaag opsy skuif vir kwaliteit tyd saam met hartsmense. “Woord’loos – Kersfees” is ‘n instrumentele album wat beloof om die ware boodskap van hierdie spesiale tyd diep in jou en jou mense se binneste in te speel! Die album beslaan 16 snitte waar …

Lees meer

Anel – Rocking Eve…

Sy het ‘n aansoekvorm ingevul vir die gewilde Kknk fees en dit was aanvaar. Sy sou haar eerste fees optrede doen op die RSG-verhoog. Min het sy geweet dat haar lewe daar drasties sou verander. ‘n Dag voor haar optrede, by die Kknk-woning waar sy tuisgegaan het, het ‘n hond …

Lees meer

Henrico Coetzer se tweede enkelsnit is hier!

Henrico Coetzer (23) se eerste enkelsnit en musiekvideo,  Soos Reën – uit die pen van Joshua na die Reën, is gedurende Mei 2016 bekendgestel en is ongelooflik goed deur TV kanale en radiostasies landwyd ontvang. Nou, gedurende die week van 24 Oktober 2016, word sy tweede enkelsnit, BLY BY JOU, …

Lees meer

Gerhard Steyn se nuwe album, Hartvanger is hier!

Platinum bekroonde sanger Gerhard Steyn, met sy diep-dimpel glimlag, bewys weereens dat hy die midas faktor besit. Sy musiek is oorspronklik, uit die hart en genotvol en sodoende verdien hy sonder twyfel die ere titel “Die Platinum Prins van Afrikaanse musiek”. Die nuwe album Hartvanger is propvol oorspronklike musiek wat …

Lees meer

’n Nuwe goedvoel-enkelsnit vir Len Muller

Sanger en liedjieskrywer, Len Muller, se sielvolle musiek het van hom ’n kitstreffer gemaak in die ore en harte van musiekliefhebbers regoor die land. Sy splinternuwe enkelsnit, EK GLO, is pas bekendgestel en beloof om nie net voort te bou op dié wenresep nie, maar dit ook te oortref. Die …

Lees meer

Joe Niemand se langverwagte Afrikaanse album is hier!

Die projek, “Vryheid”, is ‘n soeke na die hart van die Afrikaner. “Ek dink daar is ‘n deel van ons wat ons verloor het. Ons ken nie meer die mooi, die goeie, die lieflikheid van ons kultuur nie” sê Joe. Die identiteit van ons mense is iets waaroor baie in …

Lees meer