4 Werke – Suid-Afrika se gunsteling gemengde viertal – is gerat vir selfs groter sukses met hul splinternuwe vrystelling, “4BY4” – ‘n album wat slaggereed is om enige terrein aan te vat en die hoogste pieke te verower! Hulle is elkeen groot Suid-Afrikaanse gunstelinge en topverkopers in eie reg, maar Ray Dylan, …
Lees meer‘n Nuwe album en toer vir Jannie du Toit!
Afrikaanse musieklegende, Jannie du Toit, is een van die min kunstenaars wat die toets van tyd kon deurstaan. Hy het homself oor die afgelope paar jaar daarop toegespits om musiek van sy gunsteling-musikante, soos Jacques Brel, Jules de Corte, Koos du Plessis en Lucas Maree te sing, maar stel hierdie …
Lees meerAfrikaans is Groot-kunstenaars staar hul vrese in oë met kalender-fotosessie!
Tydens die fotosessie van die Afrikaans is Groot-verjaarsdagkalender moes sommige van die kunstenaars wat betrokke is, hul vrese letterlik en figuurlik reguit in die oë staar met ietwat eksotiese reptiele wat as rekwisiete gebruik is. Die pragtige Karlien van Jaarsveld is een van dié groot kunstenaars wat op die kalender …
Lees meerEarly B en Jack Parow hou van potte in nuwe musiekvideo!
POTTE, die gewilde en bekroonde kletsrymer van Port Elizabeth, Early B, se nuutste humoristiese treffer – in samewerking met die multi-bekroonde kletsrymlegende Jack Parow en vervaardiger Justin Vega – het reeds groot opslae gemaak in musiekkringe… en nou is hierdie trio terug met ’n prettige, tong-in-die-kies musiekvideo om die sukses …
Lees meerHammie se musiekvideo is hier!
Hammie se heel eerste musiekvideo is hier! Gaan Bruce Lee vir Bibi red…? Kyk die video hierbo en laat weet wat jy dink!
Lees meerJo Black maak groot nuus bekend!
Kersfees het vroeg gekom hierdie jaar vir Jo Black! Na die weghol sukses van sy multi bekroonde, dubbel platinum debuut-album Skepe, is sy splinternuwe album VOEL JY DIE GENADE vandag gefinaliseer. Jo het sopas op sy Facebook blad aangekondig dat hy dié enkelsnit EKSKLUSIEF by die tweede IN AFRIKAANS HARTENBOS …
Lees meerAlmal het daai één pel… !
Almal het daai één pel… ‘n vreemde karakter wat ‘n bietjie “gevaarlik” is om na ‘n kuier te nooi – iemand wat nie volgens die reëls speel nie, maar wat groter as die lewe self leef en die vibe neem na waarookal hulle is… ‘n risiko, maar op al die …
Lees meerSteve Hofmeyr het die land aan die brand met ’n nuwe duet én goue status album!
Steve Hofmeyr se splinternuwe album, The Country Collection, het die afgelope week winkelrakke getref en het rééds goue status vir verkope behaal. ’n Duet saam met Demi Lee Moore, Die Kontrak-wenner, het die land aan die gons. Binne enkele ure nadat Steve die musiekvideo vir dié duet, op sy Facebook-blad, …
Lees meerWen ‘n studiebeurs met DZL en Gameways!
Die manne van die duo-groep DZL is bekend vir hulle liefde vir die natuur; as hulle nie ʼn olifant bystaan wat ʼn stropingspoging in Kenia oorleef het nie, is hulle besig om die publiek rakende die aanslag op Suid-Afrika se leeubevolking bewus te maak. Andries Hendrik Potgieter en Wiaan Fourie …
Lees meerSally Williams Nougat kry nuwe baadjie!
SALLY WILLIAMS NOUGAT is nie net die treffer wat die bekroonde liedjieskrywer, sanger, rubriekskrywer en digter, Jak de Priester, se musiekloopbaan vyftien jaar gelede amptelik laat vlam vat het nie, maar ook ’n liedjie wat vir hom baie spesiale betekenis het, omdat dit ’n staaltjie is uit sy eie ware …
Lees meer