KykNET GHOEMA MUSIEKTOEKENNINGS 2019 LYS VAN BENOEMDES Alfabeties volgens benoemde se naam gelys NUWELING VAN DIE JAAR DIE AVONTUUR – DOUVOORDAGAANGENAME KENNIS – EARLY B DAAI DING – IVAN ROUX BLY LIEF VIR MY – SERENADE ASEM – VINCENT GORDON BESTE KOMPOSISIE VAN DIE JAAR MIS EET SLAAP HERHAAL …
Lees meerMartin Bester verras met ‘n nuwe Afrikaanse reggae-enkelsnit!
Martin Bester wou nog altyd uniek en suksesvol wees in alles wat hy aanpak en sy musiek is geen uitsondering nie. Daarom is dit glad nie vreemd dat hy, met sy jongste enkelsnit, nuwe lewe kom blaas in die Afrikaanse musiekmark nie. KONINGS, dié veelsydige kunstenaar se splinternuwe vrystelling, is …
Lees meerKrone is terug met twee ekstra vertonings vir die sesde konsertreeks vanjaar!
Ná die astronomiese sukses van die Krone 5-konsertreeks, word dié gewilde konsertreeks vir die sesde keer, met ekstra vertonings, in Kaapstad en Pretoria aangebied. Kaartjieverkope na dié konserte het reeds geopen en aanhangers gaan moet wikkel om te verseker hulle kry kaartjies. Vanjaar word Theuns Jordaan ook verwelkom en sal …
Lees meerSpoegwolf word die eerste Afrikaanse groep om die no. 1-posisie op die Apple Music Album Charts in te neem!
Die gewilde alternatiewe Afrikaanse rock-groep Spoegwolf se album Koma het no. 1 posisie van die Apple Music-albumtreffersparade die afgelope naweek ingeneem. Oor dié prestasie het Spoegwolf gesê: “Soms droom ʼn mens van ʼn fiets vir jou verjaardag. Dan word jy wakker en die hele Afrikaanse gemeenskap het bygedra om vir jou ʼn Ferrari te koop. …
Lees meerJo Black se nuwe album bereik goue status binne 10 dae!
Jo Black se splinternuwe album, VOEL JY DIE GENADE, het binne 10 dae vanaf vrystelling goue status (verkope van 15 000 albums) bereik. Dié nuwe vrystelling wat op 8 Februarie 2019 uitgereik is en onmiddellik die #1 posisie op iTunes ingeneem het, het ook sedertdien die #1 posisie op die RSG …
Lees meerMichael Blignaut stel tweede enkelsnit bekend!
Die donkerkop-sanger van Piet Retief, Michael Blignaut, het pas sy tweede enkelsnit, HEMELWATER bekendgestel. HEMELWATER is deur Vaughan en Nerine Gardiner geskryf en geïnspireer deur hul verhouding toe hulle mekaar ontmoet het. “As ‘n paartjie is daar baie keer ‘n geval waar die regte persoon op die regte tyd in …
Lees meerDouvoordag stel nuwe musiekvideo bekend!
DOUVOORDAG (Ilse en Jattie de Beer) se tweede enkelsnit getiteld, DIE AVONTUUR, is gedurende die laaste week van Januarie 2019 vrygestel en kan reeds op meer as veertig radiostasies landswyd gehoor word. Dié treffende liedjie het ook blitsvinnig die ranglys van OFM se Top 10@10 betree en spog tans in …
Lees meerKerry Lee praat uit oor haar beter helfte met nuwe enkelsnit!
Na die suksesse van haar vorige album wat treffers soos ‘Shut up en soen my’ en ‘Dans in die Reën’ opgelewer het, is Kerry Lee terug met ‘n splinternuwe enkelsnit wat die hartsnare op ‘n huppelstap gaan aanraak. ‘Beter Helfte’ uit die pen van skrywer, Emil Struwig, fokus op die …
Lees meerBurgerd Botha stel nuwe enkelsnit bekend!
Burgerd Botha het pas sy volgende enkelsnit, Vat My Huistoe vrygestel en beloof om luisteraars te bekoor met betekenisvolle lirieke en elektroniese klanke. Die lied is geskryf deur Burgerd Botha en Josua Oosthuizen. “As ons moeg en moedeloos raak vir die gejaag van ons moderne lewens, maak ons soms die …
Lees meerSamantha Leonard stel nuwe musiekvideo bekend!
Samantha Leonard se tweede enkelsnit, Jou Hart Sal Heel Raak, is onlangs vrygestel en nou volg die musiekvideo vir hierdie treffende ballade. Die lied is geskryf deur die uiters talentvolle Vaughan en Nerine Gardiner. Die musiekvideo is by Amorosa, aan die voet van die majestieuse Magaliesbergreeks, tussen Pretoria-Noord en Hartebeespoortdam, …
Lees meer