Saturday , January 23 2021

Afrikaanse Musiek

The Voice SA Season 3 winner TASCHÉ, releases her first single!

Throughout her participation on The Voice SA, Tasché blew South Africans away with her world class vocals and natural and gripping performances. Her The Voice SA #teamvancoke coach, Francois van Coke, immediately appreciated her talent and undertook to take her under his wing after the show ended. This lead to …

Lees meer

‘Die waarheid maak seer’ in Sunel se nuwe enkelsnit!

“DIE WAARHEID MAAK SEERis daardie liedjie wat jy moet luister as jy jouself in enige verhouding bevind waarin jy besef het dat die beloftes wat aan jou gemaak is en die kanse wat jy vir die ander persoon gegee het, nutteloos is. Jammer kan ongelukkig nie altyd alles regmaak nie,” …

Lees meer

Saarkie stel nuwe musiekvideo vry!

Die immers gewilde rock-groep, SAARKIE, het onlangs hulle nuwe enkelsnit, Suidwes-Afrika, vrygestel wat reeds op talle trefferparades landswyd pronk. Nou volg die musiekvideo van hièrdie gewilde liedjie. Die lied is geskryf deur Adèle Fouché, Lila Botha en voormalige lid, Erika Pretorius. “Die video is geskiet by die Visrivier Canyon. Ons avonture gee …

Lees meer

Kom kuier in Vrouemaand saam by vanjaar se moewiese saamsing jol!

Krone is vanjaar terug vir die sesde opeenvolgende keer met die lekkerste saamsingtreffers en gaan voorwaar sorg vir ’n onvergeetlike aand. In die maand van Augustus kan gehore in Kaapstad sowel as in Pretoria gereed maak vir hierdie moewiese saamsing jol, wat Vrouemaand net soveel meer spesiaal gaan maak. Augustus …

Lees meer

Julanie J reik nuwe enkelsnit uit – Dalk is Ek!

19 Julie 2019, Johannesburg: Die gewilde jong sangeres en liedjieskrywer Julanie J se enkelsnit “Dalk is Ek” word vandag bekend gestel. Dit is haar eerste uitreiking in samewerking met Warner Music South Africa en Julanie sien uit daarna om hierdie nuwe liedjie met ander te deel: “Ek skryf en sing …

Lees meer

Joshua na die reën stel tweede enkelsnit vanaf someraarde album bekend!

Die geliefde sanger en musikant, Joshua na die Reën het vroeg in 2019 die eerste enkelsnit vir sy album, SOMERAARDE, getiteld, SOOS IN NOU vrygestel en aanhangers en radiostasies kon nie genoeg kry nie.  Dié liedjie het binne weke die Nommer 1 posissie op trefferparades van radiostasies landswyd ingeneem.   …

Lees meer

Valeska Muller verskuif Afrikaanse musiekgrense!

Valeska Muller het oor die jare die kuns bemeester om met haar strelende stem, ritmiese musiekverwerkings en eerlike lirieke diep spore te trap in die harte van luisteraars regoor die land. Met haar derde enkelsnit, VERLANGE VAN JOU, bou sy voort op dié suksesvolle tendens en deel sy ’n baie …

Lees meer

Cheswyn Ruiters stap weg met die Maak My Famous-titel

Die 23-jarige Cheswyn Ruiters van Worcester is die wenner van die heel eerste Maak My Famous. As deel van sy prys, ontvang Cheswyn die volgende: ‘n Jaarlange kontrak van All Star Management – Cheswyn gaan nou saam met Emo Adams op toer‘n Jaarlange bemarkingskontrak van Ian Bredenkamp mediaR50 000 se …

Lees meer