Corne Louw is nie iemand wat musiek op die gewone manier aanpak nie. Sy eerste enkelsnit en ook die titelsnit van sy splinternuwe album, DATE NIGHT, het vir weke lank in die Nr.1 posisie op trefferparades landswyd gepryk. DATE NIGHT is ’n vars en moderne Country-Popsnit wat lekker is om …
Lees meerBronz stel langverwagte nuwe enkelsnit vry!
Dit is reeds meer as twee jaar sedert sy haar laaste enkelsnit vrygestel het, maar Bronz is terug en beter as ooit! Die kunstenaar se nuwe liedjie, LOVING YOU COMES EASY, is vir haar babaseuntjie geskryf. Hy is toevallig ook die rede hoekom sy besluit het om nuwe musiek vry …
Lees meerDie Heuwels Fantasties nuwe enkelsnit: “Jy Stel my Teleur”
Dit is tien jaar later sedert Die Heuwels Fantasties se self-getitelde debuut album hulle so te sê oornag as een van SA se gewildste bands gevestig het. Vandaar was daar vele radiotreffers, toekennings en duisende fans. Alhoewel Die Heuwels twee jaar laas `n nuwe album uitgereik het, is hul liedjies …
Lees meerLen Muller en Stella eersdaags in Pretoria te sien vir eksklusiewe optrede!
Die uiters talentvolle Len Muller en Stella, is eersdaags in Pretoria te sien vir ‘n eksklusiewe akoestiese optrede – ‘n aand vol mooi, akoestiese, siels-klanke in Afrikaans. Len en Stella is al meer as 10 jaar vriende en het uiteindelik besluit om kragte saam te span vir ’n lekker akoestiese …
Lees meer`n Goeie jaar vir die sangeres Janie Bay.
“Amper Daar” nommer 1 op Jacaranda FM SA Top 20, Groot FM, Maroela en Joox.Goue Toekenning vir “Beste musiek in `n Video” by die Queen Palm International Film Fees.Videos altesaam meer as 600 000 klieks op Youtube.Nuwe enkelsnit word in Oktober uitgereik. Die gewilde sangeres Janie Bay beleef `n opwindende …
Lees meerTaye Brink stel nuwe musiekvideo bekend!
Die talentvolle en pragtige Taye Brink van Boksburg het onlangs die musiekvideo vir haar tweede Afrikaanse enkelsnit, OOR DIT, bekendgestel. Die musiekvideo, wat deur JT Ferreira in Centurion en Krugersdorp verfilm en vervaardig is, handel oor haar as sangeres wat dit probeer “maak” in die musiekbedryf, maar die “vervaardiger” dink …
Lees meerChristia Visser los Die Deur oop met haar nuwe enkelsnit
Christia Visser het haarself werklik gevestig as ‘n nuwe vroulike sanger in die Afrikaanse musiekbedryf na die weghol sukses van haar debuut-enkelsnit, 17 Shots!Nie net is sy ‘n gevestigde aktrise nie, maar ook nou ‘n sangeres wat op almal se lippe is. Haar tweede enkelsnit Die Deur, beoog om selfs …
Lees meerValeska Muller se debuut-album is nou beskikbaar!
Valeska Muller het oor die jare die kuns bemeester om met haar strelende stem, ritmiese musiekverwerkings en eerlike lirieke diep spore te trap in die harte van luisteraars regoor die land. Daarom het dié geliefde ster aanhangers behoorlik aan die gons met die vrystelling van haar langverwagte debuut-album, MY SIMFONIE, …
Lees meerLouis Geldenhuys sing oor vergifnis in nuwe popsnit!
“Ek glo in my hart dat almal foute maak en al ’n tweede of selfs ’n derde kans wou hê, of vir iemand nog ’n kans moes gee, al het jy nie noodwendig op daardie stadium gedink dat jy (of die ander party) dit verdien nie. Die feit dat daardie …
Lees meerADAM sê koebaai vir nou, maar nie vaarwel nie!
Die musiekgroep, ADAM, het oor die laaste dekade diep spore getrap in die harte van Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers. Reynardt Hugo, Hugo Ludik en Kyle Grant het aanhangers bederf met ’n hele rits treffers, waaronder Liefde Soldaat, Kasteel, Gebore Om Jou Lief Te Hê, Goud, HoogtevreesSal Oorlog Vir Jou Maak,Sê My, Iets …
Lees meer