Dinsdag , September 25 2018
Home / Afrikaanse Musiek

Afrikaanse Musiek

DIE GELOFTE vir die eerste keer in Afrikaans!

Johan Vorster en Christoph Kotzé het kragte saamgesnoer en DIE GELOFTE vir die eerste keer getoonset in Afrikaans. Dié treffende lied word uitgevoer deur Chris Chameleon, Adam Tas, Appel, Ghapi en Juan Boucher.  Die musiekvideo vir hierdie lied wat deur Forum Films vervaardig word sal ook eersdaags bekendgestel word. Die …

Lees meer

Adam Tas se nuwe album is hier!

Adam Tas se growwe rasperstem en emosiebelaaide lirieke, het van dag een af diep kom nesskop in die harte van Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers, en met sy nuuste album, SIT KÊRELS, gaan hy beslis ’n paar nuwe aanhangers verwerf! Sy negende ateljee-vrystelling, bou voort op die wenresep waarvoor hy bekendheid verwerf het, …

Lees meer

[Kyk] Nuwe Vrystelling van Stephantasties Ft. MWAH!

Die gesegde loop: “Twee is beter as een” – en juis vir daardie rede is ons baie opgewonde oor die feit dat duo groep MWAH en Stephantasties kragte saamgesmelt het, met ‘n splinternuwe enkelsnit. Stephantasties wat al vir meer as 10 jaar in die musiekbedryf is en voormalige lid van …

Lees meer

Die tyd is NOU vir Samantha Leonard van The Voice SA 2!

’N DUISEND KEUSES is ’n baie persoonlike liedjie, wat my herinner waarom ek verlief geraak het op sing en hoe dit my inspireer en laat voel; en dat ek nie musiek gekies het nie, maar dat dit my gekies het. Dis wie ek is, dis in my bloed, en dis …

Lees meer

REVUE-sangertjie gaan “viral!”

Joshua Zeirvogel (8) het sosiale media aan die gons nadat hy onlangs in Lefra Produksies se REVUE 2018 opgetree het as deel van Laerskool van Riebeeckpark se revue, RIEBIES DINER.  Hierdie revue was die enigste junior revue wat deurgedring het na die finale afdeling van REVUE op 12 September 2018 …

Lees meer

Refentse bederf met splinternuwe album – Liefdegenerasie

Daar kom ‘n oomblik wanneer ‘n talent wat deurgaans van krag tot krag gegroei het in volkleur blom. Vir Refentse het daardie oomblik aangebreek met sy blinknuwe album, “Liefdegenerasie”.  Met hierdie twaalf-snit album delf hy dieper as ooit om ‘n ryke en eiesoortige musikale skat te ontgin – iets wat, …

Lees meer

Die tyd is NOU vir Samantha Leonard van The Voice SA!

’N DUISEND KEUSES is ’n baie persoonlike liedjie, wat my herinner waarom ek verlief geraak het op sing en hoe dit my inspireer en laat voel; en dat ek nie musiek gekies het nie, maar dat dit my gekies het. Dis wie ek is, dis in my bloed, en dis …

Lees meer

Top-kunstenaars bring trots met nuwe enkelsnit, Die Land!

Vyf van Suid-Afrika se grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf het saamgewerk aan ’n splinternuwe liedjie, Die Land, wat Suid-Afrikaners se harte trots gaan laat klop oor dié land – maar ook gaan los met ’n paar intense vrae. Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Jay du Plessis, Bok van Blerk, …

Lees meer

Len Muller se musiekvideo vir STERREWALS vrygestel!

“Ek het jou geken voor ons ontmoet het. Die kleur van jou oë die klank van jou lag. Jy het my geken met al my letsels, maar ek was genoeg vir jou en jy ook vir my,” is lirieke uit sanger en liedjieskrywer, Len Muller, se nuutste enkelsnit en musiekvideo, …

Lees meer