Sondag, Februarie 18, 2018
Advertensie

Afrikaanse Musiek

Manie Jackson se nuwe CD – Onthou my – nou beskikbaar!

Manie Jackson se splinternuwe album,‘Onthou my’, is een wat die diepste emosies van jou hart sal uitdelf en blootlê - ‘n musikale pragstuk van...

Elmé Jacobs Churr maak haar debuut!

Harde werk en toewyding lei tot die bekendstelling van Rooiwyn en liefde, Elmé Jacobs Churr se debuut album. Die nuwe talent uit Pretoria verwesenlik...

Deon is Groot!

"Geloof en harde werk kweek geluk en voorspoed." - Dít is die leuse van Deon Groot. “Ek wil graag hê dat mense van helfte my ouderdom...

Steve Hofmeyr skree op nuwe album!

Steve Hofmeyr het baie om te vier. Sy 30ste album is pas opgeneem, hy het sy 11de boek vrygestel en op 53 weer pa...

Gerhard Steyn se Afrikaanse Meisies?

Ons het met hom kennis gemaak toe Baby Tjoklits die klankgolwe getref het. Daarna het liedjies soos Breekbaar, Parfuum, Jy’s My Hartklop, Dimpels en...

Karlien van Jaarsveld se nuwe musiek video vrygestel!

Karlien van Jaarsveld het die afgelope week haar nuwe musiekvideo vrygestel vir haar nuwe treffer liedjie - My Hartjie. Dié liedjie is ook te...

Anton Myburgh – Biker Angel

Hoeveel van ons het al ’n vriend, vriendin of familielid in ’n motorfietsongeluk verloor? Of dalk weet ons van ’n biker wat dalk baie...

Leandie du Randt maak geskiedenis!

Leandie du Randt is tans mees bekend vir haar rol as ‘Ivanka Gouws' in die gewilde Afrikaanse sepie Binnelanders, wat weeksaande op KykNet te...

Kurt Darren deel Kyrah se mooi verjaarsdag fotos!

Kyk net hoe pragtig lyk Kurt en Dunay se dogtertjie, Kyrah! Sy het onlangs twee jaar oud geword. // //

Gerhard Steyn se nuwe album, Hartvanger is hier!

Platinum bekroonde sanger Gerhard Steyn, met sy diep-dimpel glimlag, bewys weereens dat hy die midas faktor besit. Sy musiek is oorspronklik, uit die hart...

Word deel van die gemeenskap!

1,586AanhangersLike
598VolgelingeVolg
8,519VolgelingeVolg
32IntekenaarsTeken in!
- Advertensie -

Nuutste Artikels

Bieg saam met Wonderlus die film!

Brand jy om te bieg oor 'n donker gedagte of diepe geheim? Gaan na Wonderlus.com en vertel ons. Elke Sondag deel ons #sesvandiebestes op Instagram. Dis anoniem. Wonderlus, ‘n...

Vermaak vir die hele gesin in KKNK se nuwe Kuierbuurt!

“Die KKNK se splinternuwe Kuierbuurt bied hope familievermaak vir oud en jonk en feesgangers kan daagliks hier saam met ou bekendes, familie en vriende...

Penguin Films en Paw Paw Films palm verskeie SAFTA-benoemings in!

Die bekroonde rolprentvervaardigingsmaatskappy, Penguin Films, en sy sustersmaatskappy, Paw Paw Films, het pas veertien benoemings opgeraap vir die twaalfde jaarlikse Suid-Afrikaanse Fliek- en Televisietoekennings...