Sondag, Februarie 18, 2018
Advertensie

Afrikaanse Musiek

Brendan Peyper is besig om behoorlik opslae te maak!

Brendan Peyper is besig om behoorlik opslae te maak – nie net met sy stem en soetkoek-verkope van sy nuutste album nie, maar ook...

Afrikaans was nog nooit so groot in Kaapstad nie!

Nadat Afrikaans is Groot reeds ’n ekstra vertoning vir hul Kaapstad-aanbiedings op 16 Maart bygevoeg het, is die vraag na kaartjies stééds oorweldigend. Die...

Afrikaanse duo se nuwe musiekvideo raak die hartsnare!

Dit is geen geheim dat die manne van die duo-sanggroep, DZL, ‘n groot liefde vir die diereryk en die natuur het nie. Dit het...

Hanna Boss se volgende hoofstuk

Skaars ’n jaar na die vrystelling van haar eerste enkelsnit, Daar, is HANNA BOSS terug met ’n splinternuwe treffer en ’n album wat vanaf...

Niks verkeerd met Stephantasties se nuwe enkelsnit nie!

Die opgewekte, voetstamplekker-wysie en betekenisvolle lirieke van Stephantasties se eerste solo-vrystelling, DIS VERKEERD, is die perfekte pasmaats vir dié veelsydige kunstenaar se stem. Die...

Super Sokkie kom wéér na Carnival City!

Die grootste sokkie-geleentheid van die jaar, Super Sokkie, kom wéér na Carnival City se Big Top Arena in Johannesburg - vir ’n derde keer. Op...

Caroline Grace se nuutste album is vol liefde en hoop!

Sedert haar deelname aan die tweede seisoen van The Voice SA, het die pragtige Caroline Grace Brüssow nog nooit ophou beïndruk nie. Haar eerste...

‘n Energieke debuutalbum vir The Voice SA se FATMAN!

Skaars ’n maand na die suksesvolle vrystelling van sy eerste enkelsnit, Boom Baby, is Suid-Afrika se gunsteling-vermaaklikheidster terug met sy debuutalbum, wat beloof om...

Leah en Jo Black se Nooit alleen musiekvideo vrygestel!

Leah en Jo Black se lied, Nooit alleen wat tans ook op die nommer een posisie is op Maroela Media se Afrikaanse Top 20...

1925band se nuutste musiekvideo is hier!

Die populêre broer-trio van die 1925Band, Reno, Jeff en David-Lee Gericke, het pas hul vierde musiekvideo, Fynbos, vrygestel. Fynbos, volg op vrystellings soos Eintlik Nogal...

Word deel van die gemeenskap!

1,586AanhangersLike
598VolgelingeVolg
8,519VolgelingeVolg
32IntekenaarsTeken in!
- Advertensie -

Nuutste Artikels

Bieg saam met Wonderlus die film!

Brand jy om te bieg oor 'n donker gedagte of diepe geheim? Gaan na Wonderlus.com en vertel ons. Elke Sondag deel ons #sesvandiebestes op Instagram. Dis anoniem. Wonderlus, ‘n...

Vermaak vir die hele gesin in KKNK se nuwe Kuierbuurt!

“Die KKNK se splinternuwe Kuierbuurt bied hope familievermaak vir oud en jonk en feesgangers kan daagliks hier saam met ou bekendes, familie en vriende...

Penguin Films en Paw Paw Films palm verskeie SAFTA-benoemings in!

Die bekroonde rolprentvervaardigingsmaatskappy, Penguin Films, en sy sustersmaatskappy, Paw Paw Films, het pas veertien benoemings opgeraap vir die twaalfde jaarlikse Suid-Afrikaanse Fliek- en Televisietoekennings...