Donderdag , November 21 2019
Home / Afrikaanse flieks en Teater (page 9)

Afrikaanse flieks en Teater

Plaaslike misdaadriller bekendgestel by internasionale rolprentfees!

NOMMER 37, ’n rolprent deur Gambit Films, word gedurende die week van 9 tot 16 Maart 2018 op die grootskerm bekendgestel by die SXSW-rolprentfees in Texas. Dit is een van slegs 44 films, deur debuutfilmmakers, wat hiervoor gekies is uit 8 160 inskrywings van regoor die wêreld. Die kortfilm is reeds …

Lees meer

Afrika my verlange / Afrique mon désir produksie op die planke!

Afrika my verlange / Afrique mon désir is `n 90minute multi-media, wêreldmusiek-produksie met David Kramer as regisseur, en met musikante Laurinda Hofmeyr, Schalk Joubert en die Afrique mon désir Ensemble. Dit word aangebied deur die Cape Town Music Academy (CTMA). Tesame met ‘n wêreldklas ensemble bestaande uit Wes-Afrikaanse sangers en …

Lees meer

‘[Kyk] Thys en Trix’ is ’n skaterlag aksiekomedie wat middel 2018 in teaters gaan verskyn.

‘Thys en Trix’ is ’n skaterlag aksiekomedie met Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch in die hoofrolle. Thys en Trix is broer en suster en ook ywerige, onbeholpe polisiemanne. Thys is ’n bedagsame knoeier en Trix ’n ongeskikte, sexy rabbedoe. Hulle onderlangse twis veroorsaak dat hulle geskors word nadat …

Lees meer

Plaaslike fliek ding mee by internasionale rolprentfees!

Wanneer jy ’n stormagtige ma-seun-verhouding, dwelms en moord saamgooi, kry jy ’n storie vol intrige, emosie en spanning, wat kykers nie net vasgenael sal hou nie, maar ook kritici sal beïndruk. Een van die mees opspraakwekkende moordsake in Suid-Afrika kry eersdaags lewe op die grootskerm en is iets wat geen …

Lees meer

Fantastiese top 15 kunstenaars by vanjaar se Suidoosterfees!

Die Suidoosterfees, met die tema Fantastiese 15 spog met van Suid-Afrika se mees talentvolle en gewilde kunstenaars. Die fees vind vanjaar vanaf 26 April – 1 Mei by Artscape plaas en beloof om een van die bestes nóg te wees. Die veteraan aktrise, Shaleen Surtie-Richards herleef weer haar rol van …

Lees meer

Oudisies vir Fiela se kind!

Lefra Produksies het in 2017 die bekroonde FIELA SE KIND deur Dalene Matthee opgevoer en landwyd getoer. As gevolg van die belangstelling en ongekende sukses van FIELA SE KIND, het Lefra Produksies besluit om voort te gaan met die opvoering van FIELA SE KIND in 2018. “FIELA SE KIND leen …

Lees meer

KKNK se 24ste feesprogram prikkel kunskierheid!

“ ’n Kenmerk van die 24ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se program is dat dit ’n familiefees is. Die program bied iets vir almal, met snykantteater, uiteenlopende musiek en hope jeug- en kindervermaak.” Só sê Hugo Theart, waarnemende uitvoerende hoof van Kunste Onbeperk, die maatskappy wat die KKNK aanbied. …

Lees meer

Beatlemania fever set to hit JHB next month!

Beatlemania On Tour @ Emperors Palace Casino, 19 January – 4 February 2018 Presented by Showtime Australia Bringing to life on stage the major musical hits that made The Beatles one of the most successful and influential rock groups of all time, international hit tribute and stage show Beatlemania On …

Lees meer

Kunstreffers: Konsert van Hoop by vanjaar se Suidoosterfees

Die 15de jaarlikse Suidoosterfees vind vanjaar van 26 April tot 1 Mei in die hartjie van Kaapstad plaas. Hierdie fees, met die tema Fantastiese 15 / Fabulous 15 / Uchunge chunge 15, spog weer met ’n groot konsert ter viering van Vryheidsdag: Kunstreffers, ’n Konsert van Hoop. Suidoosterfees en Artscape …

Lees meer

Oppiwater kunstefees program so pas bekendgestel!

RSG en LEFRA PRODUKSIES se baie suksesvolle OPPIWATER KUNSTEFEES vaar vanjaar vanaf 15-20 April 2018 op die MSC Sinfonia van Durban na Mosambiek.  Feesgangers kan gaan garnale eet by die legendariese Polermo Hotel in Maputo, heerlik ontspan op die Portugese eilande end an ook die nuwe bestemming, Pomene, besoek, wat …

Lees meer