Dinsdag , Oktober 16 2018
Home / Afrikaanse flieks en Teater (page 4)

Afrikaanse flieks en Teater

Dis amper tyd vir Suidoosterfees!

Die 15de Suidoosterfees – met die tema Fantastiese 15 – skop oor twee dae in die hartjie van Kaapstad af! Teatergangers kan gereed maak vir gehalte drama- en musiekvermaak van 26 April tot 1 Mei by die Artscape-teatersentrum. Musiekliefhebbers kan veral uitsien na Kaapse Khoi Jazz. Dit is ’n viering …

Lees meer

Strandfontein is weer gasheer vir die gewilde Madeliefie Makietie!

Stof solank jou feesskoene af vir die immergewilde Madeliefie Makietie-fees wat vanjaar vir die tweede keer op die bekoorlike Weskus-stranddorp Strandfontein gehou gaan word. “Vanjaar se Madeliefie Makietie gaan omtrent ’n belewenis wees. Nêrens in Suid-Afrika sal jy ’n mooier fees as hier in die Namakwa-Weskus kry nie,” sê Piet …

Lees meer

Dalene Matthee se TOORBOS kry lewe op die silwerskerm!

Die bekende roman, TOORBOS, uit die pen van bekroonde skrywer, Dalene Matthee, gaan binnekort lewe kry op die silwerskerm met gesoute vervaardiger, André Scholtz, aan die stuur van dié besonderse rolprent. Hierdie romantiese drama is gebaseer op die 2003-topverkoper met dieselfde naam, wat deel uitmaak van die oorlede skrywer se …

Lees meer

Republiek van Zoid Afrika 5de reeks vanaf 10 Mei op kykNET!

Suid-Afrikaners kan hul paspoorte afstof vir ’n onvergeetlike besoek aan die Die Republiek Van Zoid Afrika. Die splinternuwe seisoen van kykNET se bekroonde geselsprogram met Karen Zoid as aanbieder begin op Donderdag, 10 Mei. In die nuwe reeks vergroot President Karen haar reeds indrukwekkende kabinet met nóg glansmense, sporthelde, legendariese …

Lees meer

Plaaslike lokettreffer op pad Beijing toe!

Dit is pas aangekondig dat die bekroonde geskiedkundige drama, KROTOA, genooi is om deel te neem aan die agtste Internasionale Rolprentfees in Beijing, wat plaasvind vanaf 15 tot 22 April 2018, om mee te ding vir ’n Tiantan-toekenning! Wenners van hierdie gesogte titel, sal gekies word uit tien verskillende afdelings, …

Lees meer

NFVF se nuutste film verslag is uit!

In 2017 is ‘n totaal van 222 films vrygestel wat oor die  1,2 miljard rand by die loket gemaak het. Van die 222 films was 23 Suid-Afrikaans vervaardigde films wat ongeveer 45 miljoen rand van die totale 1,2 miljard rand by die loket gemaak het. Dus, 4% van die totale …

Lees meer

Plaaslike misdaadriller maak opslae oorsee!

“Hierdie een het uitgestaan as die beste,” berig The Verge oor Suid-Afrika se nuutste grootskermsukses wat onlangs aan die wêreld bekendgestel is tydens die internasionale SXSW-rolprentfees in Texas, Amerika. Gambit Films se NOMMER 37 is die eerste eg Suid-Afrikaanse vollengte speelfilm wat nog ooit die voorreg gehad het om deel …

Lees meer

Jong Sterre by vanjaar se Suidoosterfees!

Suidoosterfees spog vanjaar met ’n reeks produksies wat deur die sterre van die toekoms op die planke gebring word. Die 15de Suidoosterfees – met die tema Fantastiese 15 – vind van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad plaas. Ikhaya Lam vertel die storie van ’n Xhosa-seun wat aangeneem word …

Lees meer

Oudisies vir Buddy produksie! The Buddy Holly Story

Lefra Produksies kondig met trots aan dat hulle die mees suksevolle Rock & Roll Musiekblyspel van alle tye in Suid-Afrika gaan aanbied!  BUDDY – THE BUDDY HOLLY STORY.  Hierdie musiekblyspel sal by Emperors Palace se Theatre of Marcellus aangebied word van 14 Mei tot 10 Junie 2018.  BUDDY is deur …

Lees meer

Kreatiewe denkers by Boekgesprekreeks en hope plaaslike talent by die KKNK

Feesgangers by vanjaar se KKNK het ’n geleentheid om na kreatiewe denkers te luister en meer oor hulle prosesse te leer tydens die Boekgespreksreeks in die ATKV-Boeke-oase. Dié propvol program is deur Daniel Hugo, bekende digter en vertaler, en NB Uitgewers se Eben Pienaar saamgestel. Boekgesprekke duur 60 minute en …

Lees meer