Monday , November 29 2021

Afrikaanse flieks en Teater

Llewellyn Greeff gesels oor Leading Lady

Llewellyn Greeff, een van die vervaardigers van die nuwe fliek Leading Lady vertel wat ons kan verwag met die nuwe fliek wat 28 November 2014 in teaters landswyd te sien sal wees.

Lees meer

Leading Lady secures a summer release in the USA!

Acquiring a cinematic distribution deal in the USA is really tough. Doing this all the way from South Africa is nearly impossible. Leading Lady, the latest title from Dark Matter Studios, achieved exactly that within three weeks before its SA theatrical release on 28 November 2014. Leading Lady Producers look …

Lees meer

Knysna fliek is binnekort te sien!

KNSYNA is die nuutste Afrikaanse romantiese komedie wat op 25 Desember in teaters landswyd begin draai. Die fliek speel af in die pragtige dorp, Knysna. Bekende sterre soos Neels van Jaarsveld, Marguerite Wheatley, Armand Aucamp, Kaz McFadden, Shaleen Surtie-Richards, Terence Bridgett, Morne du Toit gaan verseker dat mense nie slegs …

Lees meer

Bok van Blerk – Soutwater

Bok van Blerk, een van die akteurs van die nuwe fliek – Leading Lady sing ook Soutwater wat in die fliek klankbaan opgeneem is. Die liedjie is vir Bok geskryf deur Hunter Kennedy en Fred den Hartog wat nogal ‘n ongewone kombinasie is, maar beslis ‘n wen-resep! Kyk die lokprent …

Lees meer

Knysna fliek lokprent vrygestel

Die lokprent van Knysna die fliek is vandag bekend gestel. Ek is baie opgewonde om die rolprent wat op kersdag vanjaar vrygestel gaan word te kyk. Hier is die lokprent:

Lees meer

Ballade vir ‘n enkeling – Lusmaker!

As jy in die negentigs groot geword het, was jy seker een van die wat nie ‘n episode van die reeks Ballade vir ‘n enkeling gemis het nie.  Wel, goeie nuus – Ballade vir ‘n enkel rolprent word in Maart 2015 vrygestel! Hier is so voorsmakkie waarna jy kan uitsien!

Lees meer

[Eksklusief] Luister na die nuwe Knysna fliek liedjie!

Lindi en Wynand Delport van die groep Anders het in die ateljee kom kuier en EKSLUSIEF hulle twee nuwe liedjies wat hulle vir die Knysna fliek geskryf het vir my gebring om, vir die eerste keer op radio bekend te stel. Hulle het “Knysna” en “Ek het jou lief” spesiaal …

Lees meer

Knysna fliek amper reg!

Juanita de Villiers Velts en vervaardiger van die nuwe Knysna Fliek Andre Velts het gister saam met Anders (orkes) in die ateljee kom kuier. Ek het ook die voorreg gehad om so voorsmaakie van die lokprent Knysna te sien op Andre se iPhone. Al wat ek vir julle kan sê …

Lees meer

Spook van Uniondale

Stefan (Adam Tas) – ’n jong sakeman oppad na sy ouers in die pragtige Baviaanskloof – se Paasnaweekplanne verander drasties wanneer sy voertuig net buite Uniondale gaan staan. Stefan kry dit egter reg om tot in Willowmore te ry, waar hy ’n paar gure karakters raakloop. Hy vertoef op die …

Lees meer