Vanaf 20 Maart 2015 kan Suid-Afrikaners weer die nostalgie agter Ballade vir ’n Enkeling herleef nes in die jare tagtig – dié keer op die grootskerm met ’n nuwe en vars benadering tot hierdie legendariese storie. Bekende Suid-Afrikaanse akteurs soos Donnalee Roberts, Rolanda Marais, Armand Aucamp en Jacques Bessenger, asook …
Lees meerDoep se musiek op die 2de oppiwater kunstefees
Een van die top produksies wat vanjaar op die tweede OPPIWATER KUNSTEFEES van 9-13 Maart gesien kan word, is Jannie du Toit se DOEP IS NIE DOOD NIE. Hierdie produksie word saam met 20 ander top Afrikaanse produksies aangebied op die luukse MSC Opera. DOEP IS NIE DOOD NIE is …
Lees meerVASKAP Nou ook op etv
Ons hier by VASKAP en ASTV het baie groot nuus vir die hele hengelbedryf en vir alle henglaars in Suid-Afrika. Soos baie van julle weet, is VASKAP ‘n hengelprogram wat op ASTV uitsaai. ASTV (Afrikaanse Satelliettelevisie) is die amptelike Afrikaanse TV-kanaal wat op die Openview HD dekodeerder beskikbaar is. Openview …
Lees meerMy boetie se sussie se ou in die Atterburyteater!
As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir ‘n oomblik in John Smith se skoene, daardie taxi-bestuurder van My Vrou se Man se Vrou met twee vrouens, en nou ook twee gesinne! Dis reg, in My Boetie se Sussie se Ou is dit agtien jaar later en hou …
Lees meerMooirivier fliek open 6 Februarie 2015!
Maak die gordels styf vas vir die mees opwindende en grootste Afrikaanse film nog! “Mooirivier” word in Februarie 2015 vrygestel en beloof om ‘n stormloop na teaters in Suid-Afrika te ontketen. Hierdie verhaal van liefde word aan jou gebring deur Cobus van den Berg, Tim Theron en Jorrie van der …
Lees meerMooirivier – Want die liefde wen altyd!
Maak die gordels styf vas vir die mees opwindende en grootste Afrikaanse film nog! “Mooirivier” word in Februarie 2015 vrygestel en beloof om ‘n stormloop na teaters in Suid-Afrika te ontketen. Hierdie verhaal van liefde word aan jou gebring deur Cobus van den Berg, Tim Theron en Jorrie van der …
Lees meerKnysna film al meer as 70 000 keer gekyk!
Die film Knysna is reeds deur meer as 70 000 mense landswyd gekyk. Die temalied vir hierdie loket-treffer word deur Anders gesing. Die liedjie is reeds besig om ‘n treffer te word siende die bemarkings span en groep Anders, oorval word met oproepe van die publiek van waar hul die liedjie …
Lees meerNew music video for Mooirivier
Today sees the release of a brand new music video by MOSES METRO MAN for their song, MOOIRIVIER, a feature song in the upcoming new Afrikaans movie with the same name by KAAPLAND FILMS, set for release in January 2015. MOOIRIVIER is a South African-made ensemble romantic comedy with 8 …
Lees meerSuid-Afrikaanse filmmakers se GROOTSTE openingsvrystelling ooit!
As gevolg van fenominale mondelingse kommunikasie, ongelooflike pers en radioresensies, en die lof wat die rolprent in die sosiale media toegeswaai word, is die vervaardigers van Leading Lady letterlik ‘in die wolke’! “Om geld te maak by die lokket is een ding, maar om dit te doen terwyl jy glimlagte …
Lees meerKyk wie maak ‘n draai in Binnelanders!
Bok van Blerk is vir ‘n baie spesiale rede genooi om Vrydag, 28 November 2014, ‘n verskyning te maak in BINNELANDERS vir ‘n verrassingsoptrede in Nagskof, maar daardie rede kan ons nie nou al verklap nie! Wat ons wel kan sê is dat hy Suid-Afrika wereens gaan vermaak deur die …
Lees meer