Monday , November 29 2021

Afrikaanse flieks en Teater

Herontdek die liefde in somer son

As jy lief is vir Afrikaans en hou van rolprente, veral waar komedie, drama en romanse mekaar komplementeer, kan jy met reg uitsien na die 8ste Mei. Want dis wanneer Somer Son, die splinternuwe Afrikaanse rolprent met Bok van Blerk, Hanna Grobler, Juanita de Villiers en Reynard Slabbert in die …

Lees meer

Niel van Deventer gesels oor Dis ek, Anna fliek

Ek het met Niel van Deventer gesels oor die nuwe fliek – Dis ek, Anna. Die draaiboek van Ek, Anna, is gebaseer op die twee blitsverkoper gefiksionaliseerde outobiografiese romans van Anchien Troskie, wat sy onder die skuilnaam van Elbie Lötter geskryf het. Dis ek, Anna, is uitgegee in 2004. Teen …

Lees meer

Leading Lady nabs three nominations for SAFTA 2015

Following the announcement of the South African Film & Television Awards 2015  (SAFTAs) nominee list, Dark Matter Studios is very proud to announce that 2014 feature film ‘Leading Lady’ has been nominated in the following three categories: Best Achievement in Original Score – Benjamin Willem Best Achievement in Sound – …

Lees meer

Mooirivier fliek staan sterk!

MOOIRIVIER, wat op 6 Februarie vanjaar vrygestel is, betree hierdie naweek die film se vierde naweek wat dit te sien is in teaters landwyd, ten spyte van vele terugslae deur beurtkrag en die opening van die Hollywoodreus, 50 Shades of Grey. Gedurende openingsnaweek het MOOIRIVIER R1.3 miljoen gegenereer by die …

Lees meer

Joshua na die reen se Voshaarnooi musiek video!

As jy nie alreeds weet nie, die nuwe verwerking van Ballade vir ‘n Enkeling is vanaf 20 Maart 2015 te sien in teaters landswyd! Joshua na die Reën se goue stem is gevra om die klassieke snit – Voshaarnooi te sing. “Toe Ballade vir ‘n Enkeling destyds op televisie vertoon …

Lees meer

Mooirivier – Het jy al gaan kyk?

Maak die gordels styf vas vir die mees opwindende en grootste Afrikaanse film nog! “Mooirivier” word in Februarie 2015 vrygestel en beloof om ‘n stormloop na teaters in Suid-Afrika te ontketen. Hierdie verhaal van liefde word aan jou gebring deur Cobus van den Berg, Tim Theron en Jorrie van der …

Lees meer

Leading Lady DVD amper beskikbaar!

Die Suid-Afrikaanse regiseur/vervaardigerspan van Henk Pretorius en Llewelynn Greeff bring Hollywood na jou huis met Leading Lady – ‘n kruis-kontinentale liefdesverhaal waarin “roem en die plaaslewe bymekaarkom” en alles meer is as net Hollywood se “ligte, kamera, aksie ….! Leading Lady is aan die einde van November 2014 landswyd in …

Lees meer

Danie Putter oor Mooirivier

Danie Putter vertolk die rol van Ian, ’n aantreklike student en die universiteit se grootste player. Hy kan hom glad nie tot ’n verhouding commit nie, geniet die lewe, sy tyd op kampus, en natuurlik die groot verskeidenheid meisies wat daarmee gepaard gaan. Hy roem hom daarop dat hy nie …

Lees meer

Milan Murray gesels oor Mooirivier

Ek het met aktrise Milan Murray gesels oor haar rol in die nuwe Afrikaanse ensemble fliek – Mooirivier wat die 6de Februarie 2015 in teaters landswyd te sien is. Sy beantwoord ook 10 vrae binne een minuut. Content hosted by iono.fm

Lees meer

Tim Theron oor Mooirivier fliek

Tim Theron gesels oor sy rolverdeling in die nuwe ensemble-genre Afrikaanse fliek Mooirivier wat 6 Februarie in teaters landswyd te sien gaan wees.

Lees meer