Sunday , January 17 2021

Afrikaanse flieks en Teater

ASTV se moenie-uitmis-winterpromosie!

ASTV bied die volgende Winterpromosie wat jy as besigheidseienaar nie kan misloop nie! Adverteer op Televisie! ASTV, die Afrikaanse TV kanaal op die OpenViewHD asook die StarSat dekodeerder bied nou ‘n spesiale aanbod aan adverteerders. Gebruik hierdie geleentheid as toetslopie om sodoende ‘n permanente staande spasie op ASTV te bekom. …

Lees meer

Carien Botha gesels oor die nuwe fliek Suiderkruis

Aktrise Carien Botha van die Mollie en Wors faam (Blapsie) het met my gesels oor die nuwe fliek Suiderkruis waarin sy speel. Dié fliek behoort teen Oktober 2015 in die Cross Kine teaters te verskyn. Content hosted by iono.fm

Lees meer

Ballade vir ‘n Enkeling skitter in tweede plek by loket!

Na die openingsnaweek van Ballade vir ’n Enkeling spog dié film met ’n tweede plek by die loket. Ster Kinekor Entertainment, die verspreider van die film, is baie gelukkig met ‘n puik openingsnaweek. “Ons glo dat die sukses by die loket sal voortbou gedurende die skoolvakansie, wat om die draai …

Lees meer

Bekroonde fliek – Hollywood in my huis stel lusmaker lokprent bekend!

“Soms moet jy net aanvaar dat jou familie en almal om jou eintlik jou Hollywood is…”   Met hierdie boodskap maak die fliek, Hollywood in my Huis, gereed om eersdaags in teaters landswyd te open. Die lusmaker lokprent is ook vandag om 12h00 vir die eerste keer vrygestel. Hierdie romantiese komedie het …

Lees meer

Landswye voorskou van Ballade vir ’n Enkeling op 18 Maart 2015!

Ballade vir ’n Enkeling en Ster-Kinekor Entertainment het besluit om ’n landswye voorskou van die film Ballade vir ’n Enkeling te hou. Met hierdie geleentheid sal Suid-Afrikaners die kans kry om Ballade vir ’n Enkeling te gaan kyk op Woensdagaand 18 Maart 2015, twee dae voordat die film amptelik op …

Lees meer

Die Heuwels Fantasties – Ballade vir ‘n Enkeling Deluxe

DIE HEUWELS FANTASTIES het die einde van verlede jaar puik afgesluit met die vrystellings van hul lekkerste treffers plaat, Deuntjies vir die Draaitafel, en hul vierde album, Ja.Nee.Lekker. In 2015 doen die Afrikaanse alternatiewe popgroep so voort. Die Heuwels Fantasties het verlede week die temalied van die fliek Ballade vir …

Lees meer