Saterdag , September 22 2018
Home / Afrikaanse flieks en Teater (page 26)

Afrikaanse flieks en Teater

Knysna fliek is binnekort te sien!

KNSYNA is die nuutste Afrikaanse romantiese komedie wat op 25 Desember in teaters landswyd begin draai. Die fliek speel af in die pragtige dorp, Knysna. Bekende sterre soos Neels van Jaarsveld, Marguerite Wheatley, Armand Aucamp, Kaz McFadden, Shaleen Surtie-Richards, Terence Bridgett, Morne du Toit gaan verseker dat mense nie slegs …

Lees meer

Bok van Blerk – Soutwater

Bok van Blerk, een van die akteurs van die nuwe fliek – Leading Lady sing ook Soutwater wat in die fliek klankbaan opgeneem is. Die liedjie is vir Bok geskryf deur Hunter Kennedy en Fred den Hartog wat nogal ‘n ongewone kombinasie is, maar beslis ‘n wen-resep! Kyk die lokprent …

Lees meer

Spook van Uniondale

Stefan (Adam Tas) – ’n jong sakeman oppad na sy ouers in die pragtige Baviaanskloof – se Paasnaweekplanne verander drasties wanneer sy voertuig net buite Uniondale gaan staan. Stefan kry dit egter reg om tot in Willowmore te ry, waar hy ’n paar gure karakters raakloop. Hy vertoef op die …

Lees meer

Sabido bekom Afrikaanse Satelliettelevisie

Sabido Investments het pas aangekondig dat hulle ʼn nuwe Afrikaanse televisiekanaal bekom het. ASTV (Afrikaanse Satelliettelevisie) is ʼn opwindende Afrikaanse televisie kanaal vol heerlike verskeidenheid, en is reeds sedert Oktober 2013 te sien op kanaal 151 op die OpenView HD Digitale Satelliettelevisie-platform. ASTV se unieke verskeidenheid programme is meestal gemik …

Lees meer

Leading Lady – Internasionale lokprent vrystelling

Hollywood is bekend vir sy meevoerende films wat die kyker “goed laat voel” en dit lyk of iets van hierdie glans op Leading Lady afgeskuur het. ‘n Groot hoogtepunt is die wêreldpremière van die fliek tydens die Seattle Internasionale Filmfees (SIFF) op 7 en 8 Junie 2014. Die talentvolle Suid-Afrikaanse …

Lees meer