Dinsdag , Oktober 23 2018
Home / Afrikaanse flieks en Teater (page 25)

Afrikaanse flieks en Teater

VASKAP Nou ook op etv

Ons hier by VASKAP en ASTV het baie groot nuus vir die hele hengelbedryf en vir alle henglaars in Suid-Afrika. Soos baie van julle weet, is VASKAP ‘n hengelprogram wat op ASTV uitsaai. ASTV (Afrikaanse Satelliettelevisie) is die amptelike Afrikaanse TV-kanaal wat op die Openview HD dekodeerder beskikbaar is. Openview …

Lees meer

Mooirivier fliek open 6 Februarie 2015!

Maak die gordels styf vas vir die mees opwindende en grootste Afrikaanse film nog! “Mooirivier” word in Februarie 2015 vrygestel en beloof om ‘n stormloop na teaters in Suid-Afrika te ontketen. Hierdie verhaal van liefde word aan jou gebring deur Cobus van den Berg, Tim Theron en Jorrie van der …

Lees meer

Mooirivier – Want die liefde wen altyd!