Maandag , April 22 2019
Home / Afrikaanse flieks en Teater (page 20)

Afrikaanse flieks en Teater

Sizwe Banzi is dead neem voortou met vier KKNK Kanna-nominasies

Die klassieke drama Sizwe Banzi is Dead, het vier Kanna-nominasies na afloop van die 22ste KKNK op Oudtshoorn ontvang. Die debuutproduksie Nouliks of niks: Kort stukke deur Samuel Beckett en satire Hensop!, is elk vir drie Kannas genomineer. Klara Maas se hart is gebreek, een van tien produksies wat deel …

Lees meer

Nederlandse Tentjestheater word innoverende uitkampteater by KKNK

Uitkampteater maak vanjaar sy buiging in Suid-Afrika by die 22ste KKNK, wat van 24 tot 30 Maart op Oudtshoorn aangebied word. Hierdie konsep, aanvanklik uit Nederland, bring ’n groep kunstenaars byeen met die doel om treffende kort produksies op te voer. Elke vertoning vind in sy eie tentjie plaas, wat …

Lees meer

[Resensie] Babalela – belangrike lesse vir die jong klomp

Diep, diep in ‘n donker bos…begin die storie van Martie Preller wat die kleinspan op ‘n avontuur saam Babalela gaan wegneem.  Dis ‘n storie van ‘n vreemde, pers, klein gedierte met vlerkies genaamd: Babalela.  Sy lyfie lyk sag en klein, maar as jy naby kom word hy kwaad en sê:  “Ek is …

Lees meer

Eksklusief: Lokprent van Uitvlucht fliek bekendgestel

Hoogs suksesvolle skrywer, regisseur en vervaardiger Regardt van den Bergh se nuwe Suid-Afrikaanse film, Uitvlucht, word op 13 Mei 2016 landswyd uigereik en nou kan lesers na die eksklusiewe lokprent van hierdie opwindende rolprent loer! Uitvlucht vertel die verhaal van Anna (Clara Joubert van den Bergh), ’n konserwatiewe middelkasvrou wat …

Lees meer

Dis hoe ons rol – nuwe TV reeks op kykNET!

Jack Parow en sy avontuurlustige vriend, Hardus Van Deventer, het die pad gevat op hul Harley Davidson motorfietse om ‘n TV reeks regoor Suid-Afrika se beeldskone landskap te gaan skiet. Hardus het sy ou vriend uitgedaag om die motorfietstoer van sy lewe te onderneem. Jack Parow se bestuurspan het toegestem …

Lees meer

Ligte, Kamera, aksie! Ons was by Modder en Bloed première!

Ligte, kamera en aksie – Modder en Bloed première! Jancke du Randt het dié spoggeleentheid by Rosebank mall bygewoon Donderdag aand, 10 Maart. Modder en Bloed vertel die aangrypende verhaal van Willem Morkel (Stian Bam), ‘n Boere-kryger, wie se vrou en seun deur die britte vermoor is.  Hy word gevange geneem …

Lees meer

Babalela – Iets om die jong klomp besig te hou!

Die eerste gedagte wat by ’n mens opkom wanneer jy Babalela vir die eerste keer ontmoet, is pure pret en hope plesier!  Diep in die donker bos woon die Babalela, ’n eienaardige diertjie, saam met ’n klompie ewe eienaardige maatjies! Daar’s Wrrrumpie, die haastige en lastige wurm; Knortand, wat effens …

Lees meer

Vir Altyd die stel nuwe rekord by Suid-Afrikaanse loket!

Suid-Afrikaanse romantiese avontuurfilm Vir Altyd het die gesogte nommer een posisie in verdienste by die plaaslike loket vir Afrikaans verbygesteek – en het weereens bewys dat gehore mal is oor films met ’n opregte boodskap. Na slegs vier weke op die kringloop, het Vir Altyd R13,4 miljoen verdien. Vir Altyd, …

Lees meer

Wêreldbekende Britse aktrise woon Suid-Afrikaanse premiere by!

Britse aktrise Charlotte Salt, wat internasionaal bekend is vir haar film- en televisierolle, gaan op 10 Maart 2016 die premiere van die nuwe Suid-Afrikaanse rolprent Modder en Bloed by The Zone in Rosebank, Johannesburg bywoon. Charlotte vertolk die rol van Katherine Sterndale in hierdie Suid-Afrikaanse Anglo-Boereoorlog film wat die vermaaklikheidsindustrie …

Lees meer

Bekroonde drame: Sizwe Banzi is dead – ‘n Hoogtepunt by KKNK 2016!

Athol Fugard, John Kani en Winston Ntshona se bekroonde drama Sizwe Banzi is Dead, bring ’n meesterstuk na gehore by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK). Die KKNK word van 24 tot 30 Maart vir die 22ste keer op Oudtshoorn aangebied. “Dit is ’n absolute voorreg om dié produksie vir …

Lees meer