Vrydag , Augustus 17 2018
Home / Afrikaanse flieks en Teater (page 20)

Afrikaanse flieks en Teater

Tickets for new Afrikaans film VIR ALTYD available from 4 February 2016

South Africans can book tickets for the new romantic adventure film VIR ALTYD from 4 Febuary 2016 from 12h00 onwards via Ster-Kinekor, the distributor of the film, which starts showing countrywide in South Africa on 12 February 2016. As was the case with the box-office hit Pad na jou Hart, …

Lees meer

Nicky de Kock – Onthou daai naam!

Hierdie 11 jarige jong dame is ongetwyfeld die nuwe Afrikaanse superstêr! Daar was baie lanklaas ‘n jong sangeres wat soveel potensiaal, talent, deursettingsvermoë, karakter en algehele x-faktor gehad het soos Nicky de Kock. Sy behaal sukses in alles wat sy aanpak, want sy het reeds op hierdie jong ouderdom geleer …

Lees meer

Lusmaker – Modder en Bloed

Moed, dapperheid en kameraadskap vorm die kern van nuwe Afrikaanse film, Modder en Bloed Die lusmaker lokprent van die nuwe Anglo-Boereoorlog film, Modder en Bloed, word op 7 Desember 2015 eksklusief deur kykNET vrygestel. In 1901, terwyl die Anglo-Boeroorlog in Suid-Afrika woed, word Boere-kryger Willem Morkel (Stian Bam) se vrou …

Lees meer

Die Ontwaking – ‘n Reis in die psige van ‘n reeksmoordenaar

Die Afrikaanse sielkundige riller, Die Ontwaking, verken hoe gemeenskappe getraumatiseerde, diep ‘gewonde’ individue oplewer wat hul uiteindelik tot gewelddadige gedrag wend – en selfs in psigopate kan ontaard. Hierdie rolprent ondersoek die komplekse en dinamiese verhouding tussen die versteurde, tog simpatieke Abel Lotz (Gys de Villiers), en ‘n mooi jong …

Lees meer

Joshua Na Die Reën – Vir Altyd

Die bekroonde sanger, musikant en liedjieskrywer, Joshua na die Reën,  is verantwoordelik vir die skryf en sing van die tema-lied vir “Die gootste avontuur van die jaar – 2016” fliek – VIR ALTYD.   Die liedjie met die gelyknamige titel as die fliek word op 13 November 2016 aan radiostasies landswyd …

Lees meer

Leah sing temalied van animasie fliek die sneeukoningin

Die nuus is pas bekendgemaak dat die bekende sangeres, Leah, wat die hoofrol teenoor Bobby van Jaarsveld in die fliek AS JY SING gespeel het, die temalied vir die Afrikaanse animasie fliek DIE SNEEUKONINGIN sing. Die liedjie getiteld, FLITSLIG, word gedurende die laaste week van Oktober 2015 bekendgestel en sal …

Lees meer

Amptelike lokprent van Vir Altyd Film!

Vir Altyd is nie ’n opvolg van Pad na jou Hart nie, maar ’n vingerafdruk van die kwaliteit waarmee die rolprent se voorloper aangepak is, en dit is duidelik te sien in die nuwe film. Danie Bester (medevervaardiger), Jaco Smit (regisseur) en Jacques Koudstaal (kinematograaf) is ook weer deel van die span.  Die …

Lees meer

Trouvoete Desember in teaters!

Die heel eerste voorsmakie van die nuwe Afrikaanse film Trouvoete is vandag bekend gemaak. Dié fliek wat vanaf 18 Desember sal draai, is geskryf deur Tarryn-Tanille Prinsloo, wat ook verantwoordelik was vir die fliek Treurgrond wat vroër vanjaar vrygestel is. Agter stuur van sake was Darrel Roodt bekende regisseur. Bouwer Bosch, Erica …

Lees meer