Dinsdag , Oktober 16 2018
Home / Afrikaanse flieks en Teater (page 10)

Afrikaanse flieks en Teater

Fiela se ‘kinders’ wen Shaleen se hart!

Shaleen Surtie-Richards wat die rol van FIELA in FIELA SE KIND speel sê haar “kinders” in FIELA SE KIND het behoorlik in haar hart gekruip!  “Jong ek het vir regisseur, Frans Swart, van die begin af gesê dat hy baie seker moet maak van die kinders … die jong Benjamin …

Lees meer

Dis nie ek nie, dis jy!

Is jy so pas afgesê en sit met ‘n sak verwerping op jou skoot? Vang jy soms jouself na 12 met ‘n mandjie kos in die bed? Het jy ‘n bottel van sy/haar spuitgoed gekoop om dit vir ‘oulaas’ te ruik? Dis nie ek nie, dis jy is ‘n motiveringskabaret …

Lees meer

ATKV-Woordveertjies-finaliste aangewys!

Vanjaar vind die tiende ATKV-Woordveertjies op 8 September by Anura Landgoed buite Stellenbosch plaas.  Die name van die finaliste, in alfabetiese volgorde (volgens van) is:  ATKV-Prosaprys Tuisland – Karin Brynard (Penquin Random House SA) Verlorenkop – Celesté Fritze (Queillerie) 1795 – Dan Sleigh (Tafelberg) Prys vir Liefdesroman Oorlewingsgids vir ’n …

Lees meer

Susters – Ons eie Afrikaanse “chick-fliek” oppad!

Hierdie Desember kan Suid-Afrikaanse fliekgangers uitsien na die uitreiking van die splinternuwe rolprent “Susters.” Die verhaal gaan oor drie aangenome susters wat van mekaar vervreemd geraak het en hoe hulle op ‘n ontdekkingsreis gaan met die afsterwe van hul moeder. Dis ‘n reis gevul met tere herinneringe, interessante karakters, ongelooflike …

Lees meer

Lokprente: kykNET Silwerskermfees

kykNET se kortfilmprojek is elke jaar ‘n hoogtepunt en vanjaar gaan beslis nie telleurstel nie. Die projek dien jaarliks as ’n broeikas vir nuwe talent, hetsy dit gevestigde rolspelers is wat nuwe uitdagings agter die kameras aanpak of nuwe talent wat vir die eerste keer ‘n filmprojek aanpak. Hierdie jaar …

Lees meer

KROTOA presteer by plaaslike loket!

“Roberta Durrant vertel die storie van KROTOA met onberispelike regie en gee ’n vars, nuwe blik op ’n onvertelde storie wat nou vir die eerste keer kans kry om gehoor te word. Jy moet dit beslis sien!,” meen fliekkenner Leon van Nierop, oor hierdie geskiedkundige rolprent wat besonders goed presteer …

Lees meer

Bekroonde fliek, KROTOA, nou in fliekteaters!

Die bekroonde fliek, KROTOA, uit die pen van Kaye Ann Williams en Margaret Goldsmid, wat geskep is deur ’n dinamiese span vroue, met bekroonde filmvervaardiger, Roberta Durrant, as regisseur en vervaardiger en Crystal-Donna Roberts in die hoofrol, open op Vrydag 4 Augustus 2017 in fliekteaters landswyd. Kaartjies kan reeds bespreek …

Lees meer

Kinders landswyd raak dolverlief op Klikkerland!

Mammas en pappas wees gereed en maak reg vir groot pret, soos wat kinders landswyd dolverlief raak op die Klikkerlanders! Huppel Hoepel, Boebel Babbel, Woepel Wappel, Rimmel Rammel, Tink Tinkie en Liela Loela is hier om te bly! Die Ghoema-benoemde (Beste Kinderalbum of –DVD) kinderreeks, KLIKKERLAND, met sy kleurvolle karakters …

Lees meer

Graad 8 – 12-leerders – luister bietjie hier en staan die kans om R10 000 te wen!

Droom jy groot? Kan jy in Afrikaans voordra, dans, rymklets of stories vertel – ’n instrument speel? Dan wil ons by Afrikaans.com dit graag sien! Neem op sosiale media deel aan die  #droomgroot17-talentkompetisie. Maar opskud – jy het net tot 30 September tyd. Hier is wat jy moet doen. Maak …

Lees meer

Van der Merwe film se besprekings nou oop!

Suid-Afrikaners kan vanaf 26 Julie 2017 via Ster Kinekor en Nu Metro kaartjies bespreek VAN DER MERWE, wat vanaf Vrydag 28 Julie 2017, in fliekteaters landwyd te sien sal wees. Besoek die volgende skakels om jou kaartjies nou te bespreek: STER KINEKOR NuMetro Na afloop van die fliek se amptelike …

Lees meer