Woensdag, November 22, 2017
Advertensie

Afrikaanse flieks en Teater

Die reuk van appels het teatergangers behoorlik aan die gons

Sedert sy eerste kennismaking in 1993 met oorlede Mark Behr se debuutroman, Die reuk van appels, het Johan van der Merwe dié besondere werk...

Vuilwasgoed! Dalk fliek van die jaar…?

VUIL WASGOED, die vollengte film wat onlangs by die kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai weggestap het met vyf toekennings, word op 8 Desember 2017 landswyd...

Windhoek Oktoberfest 20 – 22 Oktober!

Namibië Brouery bied vanjaar die tradisionele Windhoek Oktoberfest by Hillcrest Quarry in Durbanville oor `n hele naweek aan vanaf Vrydag tot Sondag. Verwag spesiaal...

VASELINETJIE – Stampvol teaters, reeds oor R1 miljoen by loket!

‘Vaselinetjie’, die film gebaseer op Anoeschka von Meck se bekroonde jeugroman, is op Vrydag 22 September in teaters landswyd vrygestel en het reeds meer...

Vaselinetjie – Het jy al dié fliek gaan kyk?

Die bekroonde jeugroman, ‘VASELINETJIE’, deur Anoeschka von Meck, se filmweergawe is Vrydag in teaters landswyd vrygestel. Die film, vervaardig deur The Film Factory en...

Bonus produksies en venue vir Aardklop!

Verkope by vanjaar se AARDKLOP KUNSTEFEES op Potchefstroom van 3-8 Oktober 2017 vorder fluks.  Aardklop het so pas aangekondig dat daar sopas ‘n ekstra...

1925Band sing van fynbos in nuwe enkelsnit

FYNBOS is die vierde enkelsnit wat nou bekendgestel word en is die groep se lied vir die Kaap. “As ‘n mens Kaap toe ry...

ATKV-tienertoneel: 15 beste Tienertoneelproduksies vir 2017 aangewys!

Ná ’n maand van ATKV-Tienertoneelstreeksfeeste, duisende kilometers en wat deur Cintaine Schutte, aktrise en beoordelaar, beskryf kan word as "onvergeetlike teater, hope talent, asemrowende...

MOET SIEN! Die reuk van appels toneelstuk

Ek wou so graag die toneelstuk by vanjaar se KKNK gaan kyk, maar tyd was te min en ek was baie kwaad vir myself...

Fiela se kind speel by Rustenburg en Heidelberg

Lefra Produksies se wegholtreffer van Dalene Matthee se FIELA SE KIND met Shaleen Surtie-Richards in die rol van Fiela sprei haar vlerke en speel...

Word deel van die gemeenskap!

1,515AanhangersLike
560VolgelingeVolg
10,813VolgelingeVolg
30IntekenaarsTeken in!
- Advertensie -

Nuutste Artikels

Vuil Wasgoed lokprent hier!

VUIL WASGOEDse lokprent is amptelik bekend gestel en is nou aanlyn te sien! Die film, wat onlangs by die kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai weggestap...

STELLA stel Hoop in Liefde akoestiese video bekend!

STELLA se debuut solo-album, Nuwe Môre, lewer konstant hoenderveismooi kontemporêre snitte. Hoop in liefde is een van hierdie pragtige snitte en is gedurende Augustus 2017...

Hot new summer release by Rumswinger – ‘Disco Dream’!

The recently released single, ‘Disco Dream’ is a track that causes its listeners to experience a series of images, ideas, emotions, and sensations within...