Woensdag , Augustus 21 2019
Home / Afrikaanse Onderhoude (page 6)

Afrikaanse Onderhoude

Mej SA 2015 finalis Melissa Kock in die ateljee

Kyk, dinge was behoorlik warm in die ateljee vanmiddag! Die beeldskone Mej SA 2015 finalis (Top 24) Melissa Kock het vir my in die ateljee kom kuier. Sy is plat-op-die aarde en haar sprankelende persoonlikheid het my beslis bëindruk. Luister na die onderhoud hieronder: Content hosted by iono.fm

Lees meer

Sharoney gesels oor 2015

Sharoney het weer die jaar vir my in die ateljee kom kuier en wat ‘n fees om weer met haar te gesels het. Luister gerus na die onderhoud. Sy beantwoord ook 10 vrae binne een minuut! Content hosted by iono.fm

Lees meer