Knysna Plett Herald Nuus Redakteur Christo Vermaak kom vertel ons wat ons kan verwag in die 21 Mei 2015 uitgawe van dié koerant. Content hosted by iono.fm
Lees meerJou nuus – Your news met Christo Vermaak
Christo Vermaak, the News Editor of Knysna Plett Herald in studio to chat about what we can expect in the 7 May 2015 edition of the newspaper. Content hosted by iono.fm
Lees meerCarien Botha gesels oor die nuwe fliek Suiderkruis
Aktrise Carien Botha van die Mollie en Wors faam (Blapsie) het met my gesels oor die nuwe fliek Suiderkruis waarin sy speel. Dié fliek behoort teen Oktober 2015 in die Cross Kine teaters te verskyn. Content hosted by iono.fm
Lees meerMorne Lane gesels oor die nuwe fliek Suiderkruis
Morne Lane is die vervaardiger van die nuwe fliek Suiderkruis wat in Oktober 2015 vrygestel gaan word. Vir meer inligting besoek www.crosskine.co.za Content hosted by iono.fm
Lees meerGert Koevert onderhoud
Ek het die afgelope week met Gert Koevert gesels. Luister gerus na die onderhoud hieronder: Content hosted by iono.fm
Lees meerChantelle Hughes in die atlejee!
Chantelle Hughes het kom draai maak in die Knysna FM ateljee na ‘n kort middel van die week breek van haar KKNK vertonings. Content hosted by iono.fm
Lees meerRiaan Grobler gesels oor sy nuwe CD wat in Mei 2015 vrygestel gaan word
Riaan Grobler gesels oor sy nuwe album wat in Mei 2015 vrygestel gaan word as ook die pragtige liedjie Mi Amore, ‘n duet saam met Rinel Day. Pragtig! Content hosted by iono.fm
Lees meer4 Wenke vir mans… en vrouens
Huisgenoot.com het hierdie 4 wenke gedeel vir alle mans… en vrouens! Luister gerus! Content hosted by iono.fm
Lees meerMel Botes gesels oor sy nuwe CD en toekom planne.
Ek het die week die voorreg gehad om met Mel Botes te gesels, sy nuwe CD en waarmee hy hom tans besig hou. Luister hier: Content hosted by iono.fm
Lees meerLeon van Nierop gesels weer oor Ballade vir ‘n Enkeling
Ek het weer met Leon van Nierop opgevang en gesels oor Ballade vir ‘n Enkeling fliek. Luister na die onderhoud hieronder: Content hosted by iono.fm
Lees meer